Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boomhuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Maritha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jare op LekkeSlaap 4

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 10 resensies vir Boomhuis
Netheid
3.6/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.6/5
Zack B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zack B
Saam met vriende

Dit was heerlik.

Boomhuis is 'n ruim houthuis en die stoep is 'n lekker kuierstoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker veilige braaiplek, afdak vir karre en beddens slaap lekker.

Boomhuis is 'n lekker blyplek met veilige parkeerplek, slaapplek en lekker braaiplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ianthe V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ianthe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Yskas werk nie, net 2 fans werk, die klein plaat werk op die stoof, nie die groot plaat nie.

Vleis elke dag gekoop, melk het af gegaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chante M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chante M
Saam met vriende

Kuier was baie lekker.

Die kuier in die Boomhuis was baie lekker, maar die groot vrieskas het nie gewerk nie en moes baie keer ys gaan koop het omdat die yskas se vriesgedeelte net groot genoeg was vir die vleis en die loadshedding het dit moelik gemaak om alles koel te hou. Die loadshedding was ook die oorsaak dat een van die waaiers nie wou werk nie en dan is dit onmenslik warm in die huisie. Dankie tog vir die sondek met 'n groot afdak. Die plonspoel het ook 'n kraak in so die water is binne 2 dae uit, maar kon hom gelukkig gebruik vir daardie warm dae. Anders is die plekkie baie oulik en sal ek dit weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boomhuis se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons gee aandag aan die probleme. Kom gerus weer.

Boomhuis
Linda G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda G
Gesin met tieners

Fantasties!

'n Regte boomhuisie. Die stilte daar in die bome is al wat 'n mens nodig het om die natuur te waardeer. Lekker tydjie gehad, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritsa P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maritsa P
Gesin met klein kinders

Eenvoudig en gemaklik!

Dankie vir 'n vinnige inloer in die boomhuis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige, netjiese plekkie.

Boomhuis is goed ingerig in 'n lekker rustige area. 'n Paar probleme gehad oor die eenheid, maar het dit bespreek met eienaar, hopelik word dit uitgesorteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petronella M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella M
Gesin met klein kinders

It was fun.

Had a great experience, my two and a half daughter was very happy. Loved all the animals that she normally sees on TV, that's the best gift I could ever give to her. Lasting memories.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boomhuis se terugvoer

I am so glad you enjoyed it. We also love the place. Please come again and thank you for the positive review.
Maritha Snyman

Boomhuis
Cecilia B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia B
Gesin met tieners

Heerlike, rustige, natuurlike omgewing. Nagapie was 'n bonus!

Ons het heerlik gekuier. Die Boomhuis is rêrig goed ingerig. Behalwe die eienaar kan gerus groter waaiers insit en aandag gee aan die plonspoel. Teen 40 grade elke dag en 30 grade snags is die klein waaiers glad nie effektief nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Yolanda V
Saam met vriende

Ek het ongelukkig nie woorde vir wat ons ongeloop het nie.

Die plek was vuil. Die beddegoed is so dun en uitgewas dit gaan enige oomblik skeur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Erdvarkstraat 3948, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad456fa86b04483a39689f57cb38a358a2ce534489576e5d88638b099d86473add17e87db946cd32a5fdb21879b1e4877b6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 10 5 1 4 3948 Erdvark Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 10:00-19:00 16:00 -25.353952201243 31.799437631782
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem