Kaapse Roete 62 Akkommodasie by Bosch Luys Kloof Private Nature Reserve | LekkeSlaap
+53

Bosch Luys Kloof Private Nature Reserve

Wildsplaas
Chalet met slaapplek vir 2
Vanaf R3 300
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke chalet is ruim en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in twee enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n sitkamer, dubbelstorte buite, en 'n groot patio met uitsigte. Tee- en koffiemaakgeriewe is ook beskikbaar en elke eenheid het 'n yskassie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Etes ingesluit

Belasting en Ekstras

Kinders 13 en ouer betaal die volle tarief. Kinders tussen 4 en 12 betaal halfprys vir verblyf en etes. Kinders jonger as 4 betaal R150 per dag indien hulle 'n kamer met hul ouers deel. Vir 'n tweede kamer is die tarief R350 per dag. Ekstra ritte/staptoere kan bespreek word (minimum getalle geld). 'n Begeleide ry- of staptoer van 2½ uur is beskikbaar teen R400 per persoon. Die tariewe vir die 4x4-ritte is R250 per voertuig indien jou eie voertuig gebruik word. Vir dagbesoekers is dit R300 per voertuig. Indien die reservaat se wildbewaarders en gidse gebruik word is dit R400 per persoon (minimum getalle geld). Doen asb. voor die tyd navraag vir beskikbare pakkette.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet met slaapplek vir 4
Vanaf R3 300
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is toegerus met 2 koninggrootte-beddens wat in enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gaste het toegang tot 'n sitkamer, 'n ruim dek en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Sitkamer
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Etes ingesluit

Belasting en Ekstras

Kinders 13 en ouer betaal die volle tarief. Kinders tussen 4 en 12 betaal halfprys vir verblyf en etes. Kinders jonger as 4 betaal R150 per dag indien hulle 'n kamer met hul ouers deel. Vir 'n tweede kamer is die tarief R350 per dag. Ekstra ritte/staptoere kan bespreek word (minimum getalle geld). 'n Begeleide ry- of staptoer van 2½ uur is beskikbaar teen R400 per persoon. Die tariewe vir die 4x4-ritte is R250 per voertuig indien jou eie voertuig gebruik word. Vir dagbesoekers is dit R300 per voertuig. Indien die reservaat se wildbewaarders en gidse gebruik word is dit R400 per persoon (minimum getalle geld). Doen asb. voor die tyd navraag vir beskikbare pakkette.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gastehuis
Vanaf R3 300
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié ruim huis beskik oor 4 en suite-kamers met koninggrootte-beddens wat in enkelbeddens omskep kan word. Een kamer het 'n bad en 'n stort, die tweede kamer het 'n dubbelstort en die ander twee kamers het 'n stort. Daar is 'n groot sitkamer, pragtige patio met uitsigte, motorhuis en 'n kaggel.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Sitkamer
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Etes ingesluit

Belasting en Ekstras

Kinders 13 en ouer betaal die volle tarief. Kinders tussen 4 en 12 betaal halfprys vir verblyf en etes. Kinders jonger as 4 betaal R150 per dag indien hulle 'n kamer met hul ouers deel. Vir 'n tweede kamer is die tarief R350 per dag. Ekstra ritte/staptoere kan bespreek word (minimum getalle geld). 'n Begeleide ry- of staptoer van 2½ uur is beskikbaar teen R400 per persoon. Die tariewe vir die 4x4-ritte is R250 per voertuig indien jou eie voertuig gebruik word. Vir dagbesoekers is dit R300 per voertuig. Indien die reservaat se wildbewaarders en gidse gebruik word is dit R400 per persoon (minimum getalle geld). Doen asb. voor die tyd navraag vir beskikbare pakkette.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 300
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bosch Luys Kloof , Seweweekspoort, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlYzlkMTQxLTE2MzItNDhmNC04MjNhLWJiMGY4NmZmMWY5MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 300  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 Bosch Luys Kloof Seweweekspoort 6655 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-17:00 11:00 -33.314629509481 21.524019241333
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za