LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Boschrand Lodge | LekkeSlaap
+53

Boschrand Lodge

80 resensies
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschrand Plaas, Winburg, 9420, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Boschrand Lodge bied gerieflike verblyf op 'n plaas van 430 hektaar met 25 verskillende wildspesies, naby aan die N1 en net 6 km vanaf Winburg. Die lodge staan op 'n krans met 'n uitsig oor die spruit tussen die valleie. Besoekers kan heerlik op die dek staan en die wild aanskou.

Elke selfsorg-eenheid is toegerus met 'n kaggel, lugversorging en 'n dek buite. Daar is 'n swembad, Jacuzzi, kroeg, sitkamer, oefenmasjien en 'n dek-area by die hooflodge. Ons het ook 'n klein haarsalon wat net oop is gedurende funksies.

Boschrand Lodge se Bosch Venue is spesiaal gebou vir troues en is langs die spruit, omring deur bome en bosse en daar is plek vir 140 gaste onder die skadubome van 10:00 tot sonsondergang.

Ons maak ook voorsiening vir spesiale funksies, soos troues, familiefeeste, verjaarsdae, rampartytjies, hennepartytjies, kombuistees en klein konferensies met tot 20 afgevaardigdes. Minnaar, ons uitstekende sjef by die restaurant, berei heerlike geregte voor. Wildritte gaan gepaard met addisionele onkostes en kan by ontvangs bespreek word. Die ritte vind vroeg in die oggend of laat in die middag plaas en duur sowat 2 ure.

Die naaste dorpie Winburg bied besienswaardighede soos historiese geboue en interessante plekke soos die Voortrekker-begraafplaas, die NG Kerk gebou uit sandsteen, 'n gedenktuin en 'n Voortrekkermonument. Die historiese Fords Hotel het 'n eetsaal wat deur die Voortrekkers gebruik is. Boschrand Lodge is 109 km van Bloemfontein en 295 km van Johannesburg af geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 80 resensies vir Boschrand Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Boschrand Plaas, Winburg, 9420, Vrystaat
  • Gaste dink Boschrand Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Winburg Vrystaat
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschrand Plaas, Winburg, 9420, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5NmZiYWUyLTgwYTAtNGU4My1hMGY0LWE3ZGY3ZGMxZGU0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (vir 2 persone) 80 5 1 5 Boschrand Farm Winburg 9420 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.559976831918 26.978465616703
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!