Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boscobel Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Margie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 45 resensies vir Boscobel Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Colette G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette G
Gesin met tieners

Fantasties!

Boscobel was fantasties, ons het ongelooflik lekker gebly. Skoon en netjies en super mooi en baie gerieflik. Vars rose in die slaapkamers en badkamers het ons ekstra spesiaal en tuis laat voel. Kan dit regtig aanbeveel met 'n oop hart.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talli G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Talli G
Saam met vriende

Great time!

Staff were super friendly and helpful. I felt safe and there's a great outdoor area to sit and relax. Had a great time, felt safe and secure. The cottage was spotless and perfect for our needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nita T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita T

A fantastic stay at Boscobel Cottages.

What a wonderful find! We absolutely loved our stay in these beautiful cottages. Margie's attention to detail is unbelievable ensuring that you have everything to make your stay unforgettable! Wonderful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boscobel Cottages se terugvoer

Dear Nita. It was so lovely meeting you all and thank you for the very kind review. Much appreciated.

Kind Regards Margie

Boscobel Cottages
Francois V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic spot for rest and being close to nature.

We travel quite a lot and use the website a lot. Boscobel is one of those places which is a hidden gem, the cottages have everything you need and the lack of a TV in the cottage is a blessing for us who need a break from the outside world. If you do become lonely there is always the Wi-Fi which is easily accessible and free. Margie and her team are very friendly and accommodating. We felt welcome and appreciated. The roads around are a bit rough, but that is to be expected with the timber lorries driving to and from the pine plantations. Just take it slow. All in all, it was a most enjoyable stay and I will recommend it to anyone who needs a good rest and recharge. the garden is lovely and the area is well-maintained and neat. Thanks, Margie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boscobel Cottages se terugvoer

Thank you Francois for the review. So pleased you had a good rest and recharge and until next time keep healthy and well.
Regards Margie Boscobel.

Boscobel Cottages
Dean W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil, hospitable and attention to detail, couldn't have asked for more!

The owners and staff were very accommodating and took great care of us. The cottage shows great attention to detail and privacy. This hidden gem offers more than you expect and is located near to some of the surrounding attractions. We will happily go back to Boscobel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boscobel Cottages se terugvoer

Hello Dean. Thank you for my wonderful review about Boscobel Cottages in our beautiful Magoebaskloof mountains. Look forward to your next booking at Boscobel. Regards Margie

Boscobel Cottages
Sara M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sara M
Enkelreisiger

Perfect and safe place!

Thanks for the good service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boscobel Cottages se terugvoer

Thank you Sara, for the very good review. Kind Regards. Margie Boscobel

Boscobel Cottages
Ilma D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilma D
Gesin met tieners

Boscobel is 'n ware juweel. Ons kuier was hemels!

Boscobel is 'n ware juweel. Ons kuier was hemels!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boscobel Cottages se terugvoer

I am pleased you enjoyed your stay at Boscobel. I look forward to seeing you again.
Kind Regards Margie

Boscobel Cottages
Geja H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Geja H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, uitstekende diens, pragtige tuine!

Heerlike verblyf geniet, baie stil en rustig, chalet word elke dag gediens. Personeel baie behulpsaam en vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekend en pragtige tuine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie N
Saam met vriende

Vreeslik mooi!

Die omgewing is baie mooi, die cottages is netjies, skoon en gesellig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boscobel Cottages se terugvoer

Dankie Manie. Ek is so bly dat jy jou naweek by Boscobel geniet het.

Boscobel Cottages
Hesmarie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, rustig, rustig.

Eenhede met baie goeie kwaliteit linne en toerusting toegerus. Alles baie gerieflike en onberispelik skoon. Tuin is 'n plesier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephano H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephano H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek en omgewing met baie goeie diens.

Eenhede is baie goed toegerus met alles wat benodig word - en produkte word elke dag vervang (melk, water, koffie, beskuit, hout). Beste plek om af te skakel en die omgewing te verken regdeur elke seisoen van die jaar. Oorgenoeg spasie en speelplek vir die kinders ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea-mari D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea-mari D
Gesin met tieners

Absoluut heerlik

Veilig, netjies en ongelooflik gasvry. Ongelukkig nie baie toeganklik as dit rëen, grondpad rondom bestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henri Van Rooyen V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri Van Rooyen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly. Baie goed toegerus. Kommunikasie baie goed.

Maak miskien asb. ekstra hout te koop beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic!

Beautiful and safe surrounding. Gardens an absolute joy! The cottage had everything we needed and Margie and Annie went out of their way to make our stay a memorable one. Thank you Margie, we will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boscobel Cottages se terugvoer

I am so pleased you enjoyed your stay at Boscobel Cottages and hope you will visit Boscobel Cottages in the near future.
Kind Regards
Margie

Boscobel Cottages
Jean V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean V
Saam met vriende

Baie netjiese opset met grooot vrede en rustigheid

Pragtige tuin en natuur, vriendelike diens en die mense kan nie genoeg vir jou doen nie. Pad word nie aanbeveel as jy nie 'n 4 X 4 het nie. Ideale basis as jy daar wil bly en die omgewing wil verken. Gaan net eers na of die plekke wat jy wil besoek oop is. Ons het voor geslote hekke gekom a.g.v. Covid19.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verfrissende skoon berglug en goeie fasiliteite 'n uitstekende kombinasie!

Dit was 'n voorreg om die eerste gas sedert Corona-virus grendeltyd begin het, in die Crown-huisie te wees. Margie en Annie het moeite gedoen om te help om in my spesifieke behoeftes te voorsien. Baie dankie vir die netjiese en goed ingerigte fasiliteite!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brendon L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige area - beeldskone tuine. Baie vriendelike diens. Baie aangenaam diens. Puik!

Het heeltemal ons verwagtinge oorskry. Was 'n baie aangename ervaring. Sal beslis teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale verblyf vir 'n rustige wegbreek.

Die goedversorgde kothuis met alle nodige geriewe en die rustigheid van die pragtige tuin en omgewing skep die ideale agtergrond vir heerlike ontspan. Margie se beplanning en goeie bestuur is oral sigbaar in die fyn detail. Die wyse waarop sy mens tuis laat voel en jou belange op die hart dra, is beslis noemenswaardig. Vir die toeris, sowel as die sakereisiger wat bietjie van die geroesemoes wil wegkom, is Boscobel die ideale keuse. Ook vir die voëlkyker is Boscobel 'n uitstekende basis vanwaar 'n klomp verskillende habitats in die nabye omgewing verken kan word en hierin was die aanbevelings van Margie vir ons van groot waarde. Ons sal beslis weer hier 'n draai kom maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boscobel Cottages se terugvoer

Hi Wynand,
So pleased you and your family enjoyed your stay at Boscobel Cottages.
Kind Regards
Margie

Boscobel Cottages
Ankia V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankia V

Boscobel is pragtig en meer as gerieflik.

Ek sal enigiemand aanbeveel om hier te oornag. Alles is baie luuks en netjies en die beskuit is heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boscobel Cottages se terugvoer

Thank you. Hope to see you visit Boscobel Soon.
Kind regards,
Margie

Boscobel Cottages
Sticks S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sticks S

Fantasties. Die omgewing is baie mooi.

Die huisies was baie netjies en keurig toegerus. As groot groep was die lodge ook tot ons beskikking en het ons baie lekker daar gekuier in die aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakes O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Sprokiesagtige ligging met alles en nog meer in die pragtigste tuin. Lekkerste beskuit wat ek in 'n lang tyd geproe het! Sal Boscobel met vrymoedigheid vir enige een kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boscobel Cottages se terugvoer

Good morning Jakes. Thank you for the review. Kind regards, Margie.

Boscobel Cottages
Lj V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lj V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam.

Was 'n goeie ervaring vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie C
Saam met vriende

Knus versteekte plekkie met alles wat jy nodig het.

Knus oulike cottage weggesteek in die plantasie. Ten spyte van die koue en ryp deur die nag, was ons warm en versorg. Meer as genoeg warm komberse, verwarmers en aan die toppunt van die lys: kaggel met hout wat verskaf word. Ons het alles gehad wat ons nodig kon hê: vars melk, vars gefiltreerde water, tuisgebakte beskuit, verwelkomingssjokolade op die bed - het soos BBP gevoel! Ons is persoonlik verwelkom deur die eienares en sy was meer as bereid om te help met enige versoeke. Voorwaar 'n winterwonderland gewees. Sal enige tyd terugkeer vir wegsteek wegkom van die stad. Baie baie aangename plekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boscobel Cottages se terugvoer

Corrie, I am pleased you enjoyed your stay at Boscobel Cottages. We hope to see you soon back at Boscobel for a second visit.
Regards, Margie.

Boscobel Cottages
Andries C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir my siel.

'n Pragtuin met 'n baie rustige atmosfeer waar mens lekker kan kuier. Die behuising het alles in wat jy nodig sal hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boscobel Cottages se terugvoer

Thank you, Andries, for the kind review. We hope to see you at Boscobel soon for your next visit.

Boscobel Cottages
Leon B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi en rustig!

Ongelooflike naweek, net wat 'n mens nodig het. Pragtige kothuise, smaakvol en was mal oor die "touch to detail". 'n Definitiewe moet om te sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boscobel Cottages se terugvoer

Thank you Monya. We are always very happy when guests enjoy our offering.

Regards,
Margie

Boscobel Cottages
Christo G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als was puik.

Goeie diens, waarde vir geld en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boscobel Cottages se terugvoer

Thank you Christo. Thank you for the review.

Margie

Boscobel Cottages
Ina K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina K
Saam met vriende

Wonderlike verblyf, rustig en lekker bederfies.

Dit was hemels. Die blyplek het 'n Engelse nostalgie. Lekker bederfies met aankoms. Kan dit regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boscobel Cottages se terugvoer

Thank you Ina. So glad to have positive feedback.
Regards,
Margie

Boscobel Cottages
Lesley M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really enjoyable.

Wonderful setting. Really special hostess, Margie. Thoroughly enjoyed our stay. The kitchen could have been a touch bigger but otherwise the rest of the accommodation was faultless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pretty and secluded venue.

Very pretty venue and very quiet and secluded.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenhede is baie goed toegerus, skoon en netjies!

Ons het die naweek terdeë geniet. Die eenhede is smaakvol versier & volledig toegerus. Personeel is vriendelik en behulpsaam. Sal weer Boscobel besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boscobel Cottages se terugvoer

We hope to see you soon at Boscobel.

Margie

Boscobel Cottages
Cecilia Gesina R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia Gesina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Feetjiehuis in 'n lieflike tuin!

Wat 'n wonderlike plek, alles is daar en nog baie meer! Die kaggelvuur saans was 'n bederfie duisend asook die heerlike beskuit en elke dag se vars melk! Ongelooflike plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boscobel Cottages se terugvoer

Thank you for the lovely review. So pleased you enjoyed your stay at Boscobel and that everything was to your standard. Hope you will visit Boscobel in the near future. Regards and all the best Margie.

Boscobel Cottages
Johan D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Gesin met tieners

Puik verblyf in pragtige omgewing!

Baie dankie vir heerlike naweek verblyf by Boscobel. Skoon en netjies, heerlike kaggel met genoeg hout. Pragtige omgewing! Baie vriendelike ontvangs, ons sal beslis weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boscobel Cottages se terugvoer

We hope to see you soon.

Regards,
Margie

Boscobel Cottages
Jeanine S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus kothuise in 'n asemrowende omgewing.

Hierdie is die perfekte plek vir 'n wegbreek van die stad se lawaai. Die kothuise is goed toegerus en Margie en Annie maak seker dat jy die plaasgasvryheid ervaar met tuisgebakte beskuit en vars melk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boscobel Cottages se terugvoer

Thank you for the review. I have your torch and will be in contact with you.
Regards,
Margie

Boscobel Cottages
Annemare V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemare V

Lovely, neat, peaceful.

What a lovely stay. Friendly people. The garden is a peaceful, lovely place to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher L
Gesin met klein kinders

Mountain escape.

An excellent escape from the city in a clean, comfortable and tastefully decorated stone cottage. I would recommend it to couples or small families any time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boscobel Cottages se terugvoer

I am pleased you enjoyed your mountain escape. Regards, Margie.

Boscobel Cottages
Robert K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek in 'n pragtige omgewing in 'n 5 ster verblyf!

Annie het ons ontmoet toe ons by Boscobel aangekom het en vinnig en duidelik alles aan ons verduidelik wat ons moes weet. Kort daarna het 'n baie vriendelike Margie die eienaar opgedaag. Die tuisgemaakte beskuit en "shortbread" en fles sherry was 'n bonus en die ekstra dingetjies het ons tuis laat voel. Die kothuis was smaaklik gemeubileer en daar was nie iets wat ons mee fout kon vind nie. Die ligte het uitgegaan a.g.v. 'n munisipale fout, maar dit is gou herstel deur 'n kragopwekker wat aangesit is. Die tuine was pragtig en die sagte, mistige reën het dit net soos die Midlands laat voel - heerlik koel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boscobel Cottages se terugvoer

Thank you so much for the kind review, it is much appreciated. We hope you will visit us again.

Boscobel Cottages
Dorrithe B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorrithe B
Saam met vriende

Rus vir die siel.

Wat 'n heerlike verrassing. Dankie vir die sorg waarmee julle die fasiliteite beskikbaar stel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boscobel Cottages se terugvoer

Thank you Dorrithe. I am pleased that you enjoyed your stay at Boscobel.
Regards, Margie.

Boscobel Cottages
Pietro V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pietro V
Saam met eggenoot / lewensmaat

I give Boscobel 5 *****

I will only rent it to one group at a time, were not able to use the TV and kitchen all the time because of other guests. The cottage kitchen is extremely small to cook a meal. The cottage was beautiful inside and outside. The personal touches gets 6 stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was werklik uitstekend, blyplek, gasvryheid, omgewing.

Alles was werklik van uitstaande gehalte! Ons sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boscobel Cottages se terugvoer

Baie dankie Gert.

Boscobel Cottages
Karen V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Gesin met klein kinders

Absoluut pragtig, 'n versteekte juweel!

Alles wat mens nodig het en meer. Vriendelike diens. Super netjies en so mooi! Mens kan sien daar het baie dinkwerk en liefde in die kothuise in gegaan. Die tuin is ongelooflik! Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan J
Gesin met tieners

Fantasties - rustige stukkie hemel.

Hierdie huisies is so pragtig ingerig, baie skoon, netjies en het alles wat jy nodig het. Wonderlike kaggel wat so heerlik is vir die aand, als is net perfek. As jy wil wegbreek van als en almal, dan is hierdie die perfekte plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben J
Gesin met klein kinders

Was 'n heerlike omgewing en baie mooi, die grondpad is net bietjie lank (8 km) en as dit reën is dit baie moeilik.

Baie mooi plek en baie rustig, diens puik! Vuur aangesteek met hout wat voorsien was, heerlik. Beskuit en koffie met melk wat voorsien word maak alles baie lekkerder. Personeel baie behulpsaam en vriendelik. Saal met pool tafel was baie lekker vir kinders om in te speel so ook die Main Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hesmarie B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hesmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heilsaam.

Goed toegerus, veilig en baie netjies. Tuine baie mooi. Sal ook heerlik rustig in die winter wees met die kaggel en snoesige beddegoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boscobel Cottages se terugvoer

Thank you for the review. I am very pleased you all enjoyed your stay at Boscobel Cottages.
Regards,
Margie Pirie.

Boscobel Cottages
Ronel S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename verrassing ... 'n stukkie van die hemel!

Die aanwysings na Boscobel was baie akkuraat. Die eenhede is baie goed toegerus en knus. Groot waardering vir die heerlike tuisgemaakte beskuit, varsgemaalde koffie, smelt-in-die-mond brosbeskuit en duursame linne. Daar was genoeg hout vir die kaggels wat daagliks aangevul was. Ons het heerlik gekuier en die pragtige tuine en omgewing geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die 'O'-pad, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoVMEKivMtLdEBf64zueyUp2n5naI80Yjh6hNKHOGu5ukEpQuYp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 On the 'O' Road Magoebaskloof 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.86148444518 29.938165931213
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem