15% af Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Somerset-Wes Akkommodasie by Boskloof Eko Landgoed | LekkeSlaap
+17
+17

Boskloof Eko Landgoed

3 resensies
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R750 R638 per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 3 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gabbro Place 15, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap

Beskrywing

15 Gabbro Place is 'n selfsorg woonstel in die Boskloof Eko Landgoed. Dis 'n grondvloer-eenheid waarvan die kombuisie oor 'n yskas, mikrogolf en induksieplaat beskik. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank. Gratis WiFi en privaat parkeerplek word voorsien. Let wel dat daar trappe is wat lei na die woonstel.

Boskloof Eko Landgoed het 'n swembad, privaat jettie en 'n roeiboot wat gaste kan gebruik wanneer hulle visvang op die dam. By die huis is daar parkeerplek vir 1 voertuig. Grysbokkies kan vanuit die huis gewaar word en daar is lieflike voetpaadjies op die perseel wat gaste kan verken.

Die Vergelegen Medi-Kliniek en Mall is ongeveer 2km van die Landgoed.

Slaapplek

’n Bespreking by Boskloof Eko Landgoed sluit in:

Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Boskloof Eko Landgoed
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Gabbro Place 15, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boskloof Eko Landgoed het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R750
Vanaf R638
per nag (plek vir 3)
Langtermynverblyf-aanbod 15% af
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
was R750
Vanaf R638
per nag (plek vir 3)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R750
Vanaf R638
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gabbro Place 15, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiZY3djyG1oFj5rEUSjC8Iyg6F5EOraNycp4MGMmgLQ404N9L1J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R638  per nag (plek vir 3) 3 5 1 4.91 15 Gabbro Place Somerset Wes 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-16:00 10:00 -34.095769430251 18.875316596241
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za