LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+70
Selfsorg in Clanwilliam

Hangnes @ Boskloof Swemgat   Prime picks icon.

Prime picks icon.

6 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Boskloof Road, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Hangnes @ Boskloof Swemgat is sowat 10 km vanaf Clanwilliam in die Boskloofvallei geleë, 'n manjifieke ongerepte gebied wat aan die Cederberg-wildernisarea grens. Die Jan Disselsrivier vloei deur die vallei en die plaas is na 'n gunstelingrotspoel, Swemgat, wat die rivier in die middel van die land vorm, vernoem.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus is en 'n toonbank met stoele het. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n kaggel.

Buite is daar 'n lieflike stoep met sitplek, braaigeriewe, 'n houtvuurwarmbad en 'n uitsig oor die omliggende platteland. Dié kothuis is ongeveer 200 m van die rivier af.

Hout en tuisgemaakte produkte is by die kiosk te koop. Gaste kan swem en visvang in die helder rivier, hul bergfietse saambring of die staproetes te voet aandurf. Kinders kan die plaasdiere besoek en met tjoeps in die rivier speel. Met sowat 1 000 bome oor 11 ha is Boskloof Swemgat die tuiste van 'n oorvloed voëllewe.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 408 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Ronel B
Saam met vriende
5.0
Perfekte wegbreek van die stadsgeraas. Wat 'n ongelooflike mooi plek. Netjies, gerieflik en baie skoon.
Aug 2026
Donovan V
Gesin met klein kinders
5.0
Great spot close to Clan William and the Cederberg climbing like Pakhuis Pass. What a hidden gem. Would definitely recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Anneke D
Gesin met tieners
5.0
Excellent getaway! Had a wonderful weekend. Beautiful scenery. Will definitely be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Jaco L
5.0
Awesome, amazing. Lekker. Loved the stay and the hiking was amazing. Will book again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Helene H
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend. Ontvangs was baie vriendelik. Heerlik gekuier in 'n rustige omgewing. Skoon en netjiese huisie. Ons hout is sommer dadelik afgelewer.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 441

Op LekkeSlaap 14 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • Boskloof Road, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hangnes @ Boskloof Swemgat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 584
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 584
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 584
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Boskloof Road, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbe26fb66fd888bdbe6077c22f5adc4310c98a7bbb544172d565b95b7a76e96733fca7b138b9fb23fa81884ca003bfcd1afd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 584 per nag, vir 4 mense 408 5 1 5 Boskloof Road Boskloof 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.207861484033 18.975212449074
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang