Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boskoors Adventure Camps

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: R628, Welgedacht-plaas erfdeel 25, Dinokeng-Noord, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Boskoors Adventure Camps bied groepsverblyf op 'n wildsplaas in Dinokeng-Noord in Gauteng. Dit is ideaal vir spanbou, skoolaktiwiteite of verjaarsdagpartytjies.

Daar is 6 kothuise waarvan 4 elk slaapplek aan 12 gaste bied en die ander 2 elk slaapplek vir 3 gaste het. Die kamer het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Gaste moet hul eie beddegoed en handdoeke saambring.

Gaste het toegang tot 'n eetarea, braaigeriewe, WiFi en veilige parkeerplek. Daar is aktiwiteite op aanvraag, soos wateraktiwiteite, muurklim, 130m foefieslide, glywatermat, hindernisbane, teikenskiet, spoorsny en die uitken van bome en voëls en vele meer op aanvraag. Die verblyf is 32,3 km vanaf Pretoria waar daar winkels en restaurante is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R628, Welgedacht-plaas erfdeel 25, Dinokeng-Noord, 1000, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: R628, Welgedacht-plaas erfdeel 25, Dinokeng-Noord, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e41dda82bb02caf8914a402696edc77615b529321c3a1aff09ba27a259d6f1a9ddb14e4ee6ca6edd290fd97608c8b0ae267?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) R628 Welgedacht Farm Portion 25 1000 Gauteng 021 201 8901 10:00-19:00 15:00 -25.484399988024 28.453366716583
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem