Citrusdal Akkommodasie by Bosrivier Campsite | LekkeSlaap
+23

Bosrivier Campsite

20 resensies
Kampeer/karavaan

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Bosrivier Campsite
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elna S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S
Saam met vriende

Veilig, skoon en netjiese kampgrond met baie gawe en gasvrye eienaars.

Ons was 'n groep vriende wat 'n wonderlike naweek beleef het. Die plek was spotless, stil en rustig. Die perfekte wegbreek vir 'n groep vriende.

Bosrivier Campsite's terugvoer

Hi Elna
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit regtig baie.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Baie dankie.

Bosrivier Campsite
Jan N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan N
Saam met vriende

Intiem, asemrowende view, idillies langs die stroom, skoon, netjies en vreeslik gasvry.

Die kampplek is fantasties geleë, asemrowende uitsigte en wonderlike rustigheid langs die waterstroom. Alles netjies, intiem met net 5 staanplekke. Wonderlike ervaring.

Bosrivier Campsite's terugvoer

Hallo Jan
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons hoop om julle gou weer te ontvang.
Dankie.

Bosrivier Campsite
Andre T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre T
Saam met vriende

Dis 'n heerlike, rustige plek om te kamp.

Het ons week daar baie geniet. Dis pragtige kampterrein. Alles is skoon en die personeel is vriendelik en hulpvaardig.

Bosrivier Campsite's terugvoer

Hi Andre
Baie dankie, ons waardeer dit baie en ek sal dit oordra aan ons wonderlike personeel.
Hoop om julle weer te sien.

Bosrivier Campsite
Meryl T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meryl T
Saam met vriende

Asemrowende ervaring once again!

Dis my tweede keer hier en ek sal sommer nog vele kere gaan. Awesome plekkie! Baie rustig en afgesonder.

Bosrivier Campsite's terugvoer

Wonderful! I am so glad you enjoyed it so much and hope to hear again from you soon.

Bosrivier Campsite
Caro L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caro L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n baie rustige en privaat kampeerarea weg van alle gewoel.

Ons sal vorentoe definitief weer van die verblyf gebruik. Nooit onveilig gevoel.

Leon O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Leon O

Baie aangename oord en gasvry mense, maar sal ongelukkig nie aanbeveel nie weens die lawaai van die aangrensende plaas volk en sekuriteitsoorwegings.

Die oord is lieflik en skoon. Dit is goed geleë langs 'n rivier. Aan die anderkant van die rivier, buite sig van die oord, woon die buurplaas se volk, wat tot Saterdagaand laat musiek gespeel het en weer Sondagoggend vroeg daarmee begin het. Dit het ons beslis uit die slaap uit gehou. A.g.v. die feit dat daar al voorheen saans insidente van diefstal aangemeld was, al het die oord 'n sekuriteitswag wat saans diens verrig, was ons maar skrikkerig vir elke geluidjie wat ons gehoor het. Dit is beslis nie die oord se skuld dat daar kriminele is nie, en hulle doen darem iets daaromtrent, maar dis jammer dat mens nie op jou gemak kan wees as jy in so rustige atmosfeer kamp nie. Die enigste rede waarom ek nie my familie of vriende sal aanbeveel om Bosrivier toe te gaan nie is a.g.v. die moontlikheid dat iemand by jou tent gaan probeer inkom as jy slaap en die buurplaas se werkers wat so lawaai.

Bosrivier Campsite's terugvoer

Hi Leon
Indien ek geweet het van die lawaai sou ek verseker vir jou geld teruggegee het. Alhoewel ons geen beheer het oor mense wat by omliggende plase raas nie, sal jy by al die ander terugvoer op hierdie blad sien dat dit nie 'n algemene probleem is nie en eerder die uitsondering is.
Verder, ja, daar was al inbrake, maar vandat ons sekuriteit op die perseel het, was daar nog nie verdere probleme nie.
Ek is jammer jy het 'n slegte ervaring gehad met die geraas, maar daar was geen sekuriteits probleme tydens jou verblyf nie.
Dankie

Bosrivier Campsite
Pieter P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Gesin met klein kinders

Daar is nie baie rustiger en skoner kampplekke as Bosrivier nie.

Alle verwagtinge oortref met ons eerste besoek aan Bosrivier Campsite. Baie dankie vir 'n onvergeetlike paar dae in die natuur op jul plaas. Sal ons vir seker weer sien.

Bosrivier Campsite's terugvoer

Baie dankie.
Sien baie uit dat julle weer kom kuier.

Bosrivier Campsite
Georgia A - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Georgia A
Gesin met klein kinders

Heerlik gekamp! Perfek geleë langs die rivier met lieflike gras vir kinders om te speel.

Dis veilig, rustig, goed toegerus en die mense is gaaf. Sal dit beslis aanbeveel.

Francois V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Rustige omgewing. Privaat ablusie. Skoon en netjies.

Heerlike rustige naweek spandeer op sitrusplaas. Staanplek met eie ablusie was skoon en netjies. Sal Bosrivier beslis weer besoek.

Bosrivier Campsite's terugvoer

Hi Francois
Baie dankie.
Ons hoop om jou gou weer te sien.

Bosrivier Campsite
Nelius V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelius V
Gesin met klein kinders

Heerlik, skoon, mooi, rustig, lekker.

Wat 'n lekker plek. Klein, net 5 plekke, elkeen met sy eie toilet, stort en opwasplek. Dit is mooi skoon en die kampterrein is pragtig groen. Hope plek vir die kinders om te speel, stap en fiets te ry. Lekker dam en rivier om in te swem. Sal weer Bosrivier besoek.

Bosrivier Campsite's terugvoer

Beste Neels,

Baie dankie vir jou terugvoer, dis wonderlik! Ons sien baie uit om jou weer by Bosrivier te verwelkom.

Bosrivier Campsite
Constant H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Constant H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike ervaring.

Ons het onlangs by Bosrivier gaan kampeer, en ek het regtig 'n onvergeetlike tyd gehad. Bitter vriendelike mense en hulle hulpvaardigheid was absoluut fantasties. Ons kon egter net vir twee aande plek kry, maar sal in die toekoms vooruit bespreek om terleurstelling te voorkom. Terrein was bitter netjies en ander kampeerders was ook baie vriendelik en gaaf. Ek sien ongelooflik baie daarna uit om weer te gaan. Baie dankie.

Bosrivier Campsite's terugvoer

Goeiedag Constant,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer.
Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Dankie en heerlike dag verder

Bosrivier Campsite
Chevonne M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chevonne M
Gesin met tieners

Fantasties, te vinnig verby.

Ons was alleen daar wat alles soveel beter gemaak het. Die hele plek was oop vir ons. Geboue is baie mooi opgepas. Groen gras ens ens. Die eienaar en res van die personeel was altyd vriendelik en behulpsaam indien ons iets sou soek. My man beplan al klaar ons volgende kampnaweek by hulle.

Bosrivier Campsite's terugvoer

Hi Chevonne
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering.
Ek hoop om gou weer van julle te hoor.
Ek is baie bly julle het dit geniet.

Bosrivier Campsite
Jacques V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Gesin met klein kinders

Perfek.

Sien sterre.

Bosrivier Campsite's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop jy kom kuier sommer gou weer by ons.

Bosrivier Campsite
Johannes V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great setting with all you need for camping.

The place is peaceful and silent. You can make nice hikes in this area. The campsites are equipped with everything you need and more. Although there is no reception, everyday they check if you are still OK and if you need something.

Bosrivier Campsite's terugvoer

Thank you for your review, Johannes. Hope you visit us again very soon.

Bosrivier Campsite
Meryl T - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Meryl T
Saam met vriende

Dit was 'n awesome wegbreek.

Dit was 'n ongelooflike ervaring om by Bosrivier te kamp. Ek sal beslis weer gaan. Sal baie mense inlig oor die plekkie. Dis jou geldjies werd.

Bosrivier Campsite's terugvoer

Good day Meryl,

Wonderful news. Thank you for the wonderful review, hope to get another booking from you soon!

Bosrivier Campsite
Ella M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice camper paradise!

Was very clean and neat. Absolute campers paradise!

Bosrivier Campsite's terugvoer

Thank you very much, hope you visit us again soon.

Bosrivier Campsite
Justine G - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a wonderful and peaceful experience.

It was a wonderful and peaceful experience with friendly and welcoming staff.

Bosrivier Campsite's terugvoer

Thank you very much.
Please visit us soon.

Bosrivier Campsite
Corina M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corina M

Pragtige kampterrein met uitstekende geriewe.

Pragtige kampplek, goed onderhou, uiters skoon geriewe.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Stunning campsite with outstanding facilities.

Stunning campsite, very well maintained, spotless facilities.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Bosrivier Campsite's terugvoer

Baie dankie Corina.
Ons hoop ons sien julle gou weer.

Bosrivier Campsite
Gert V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Gesin met klein kinders

Uitstekende diens, baie netjies, baie lekker kampplek.

Was die lekkerste kamp-ervaring.

Bosrivier Campsite's terugvoer

Baie dankie, kom besoek ons gerus weer!

Bosrivier Campsite
Magda V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Een van die beste kampeerterreine waar ons al was.

Baie netjiese terrein, baie skoon en gerieflike ablusiegeriewe. Goeie spasiëring van die staanplekke. Baie vriendelike, behulpsame diens. Het dit baie waardeer dat daar oor ons ontferm was! Hout wat ons bestel het is ook binne paar minute afgelewer. Baie gerusstellend om 'n nag wag te hê. Was ook heerlik ontspanne om op die klippe in die stroom te sit. Die enigste negatiewe gevoel was Sondagmiddagslapie wat nie kon plaasvind a.g.v. dagbesoekersfunksie en trekkerwa wat op en af op die terrein gery het. Die wind het ook verskriklik gewaai (seker tyd van jaar). Gedink as die tent nie goed vas was nie, sal ons dalk terug waai Kaapstad toe. Die advertensie noem 'n dam vir visvang, maar nie die ligging daarvan nie, want daar is nie een baie naby die terrein nie. Sal beslis weer besoek.

Bosrivier Campsite's terugvoer

Hi Magda
Baie baie dankie vir die mooi review wat julle gelos het.
Ek vra groot om verskoning vir die ongerief die Sondag middag. Ons het die kampplek uitverhuur en aan die mense gese slegs 12 mense en hulle moet 12h00 uitwees Sondag, asook geen geraas ens nie.
Ek was ongelukkig op verlof en was onder die indruk geplaas dat daar geen probleme was nie.
baie dankie dus dat u dit onder my aandag gebring het. Ek gaan aan u 'n voucher stuur vir 'n gratis nag.

Hoop om gou weer van u te hoor.

Lekker dag verder!

Bosrivier Campsite
Vanaf R525
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R525
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R525
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Allandale-plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0YTQ1YzJlLWJiNTUtNDEyNC1hNDdmLWI0YThkMWU4YTJmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R525  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 Allandale Farm Citrusdal 7340 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 12:00 -32.633683333333 19.080188888889
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za