LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Botlierskop Self-catering Bush Villas | LekkeSlaap
+69

Botlierskop Self-catering Bush Villas

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amy Searle-weg, Groot-Brakrivier, Tuinroete, 6509, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Botlierskop Self-catering Bush Villas bied luukse selfsorgverblyf in die hartjie van die Tuinroete, tussen Mosselbaai en George. Die villa's is aan die noordelike kant van die Botlierskop Privaat Wildreservaat, sowat 27 km vanaf Botlierskop se hoof-lodge en is die perfekte wegbreekplek vir paartjies en gesinne.

Verblyf word aangebied in 1 luukse tweeslaapkamer-eenheid, 1 standaard tweeslaapkamer-eenheid, 3 superieure drieslaapkamer-eenhede, 1 luukse drieslaapkamer-eenheid en 2 deluxe drieslaapkamer-selfsorgvillas. Elke villa is ingerig met gemaklike beddens, 'n badkamer, vuurmaakplek binne die eenheid, 'n volledig toegeruste kombuis, lugversorging, 'n oopplan-eetkamer en 'n sitkamer met 'n TV met DStv.

Die meeste villa's het 'n swembadjie, 'n braai-area, gaste-sitkamer, persoonlike kluis, wasgoeddiens en veilige parkeerplek. Daar is talle doendinge op die perseel wat gaste kan geniet, soos perdry, hengel, voëlkyk, wildritte en begeleide staptoere. Let asb. daarop dat daar geen restaurante op die perseel is nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Botlierskop Self-catering Bush Villas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Amy Searle-weg, Groot-Brakrivier, Tuinroete, 6509, Wes-Kaap
  • Gaste dink Botlierskop Self-catering Bush Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amy Searle-weg, Groot-Brakrivier, Tuinroete, 6509, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxNDg4ZTRiLWY2MTYtNGMzYS1iYmJkLWUzYmIwMjUzNWFmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 200  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Amy Searle Road Great Brak River 6509 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.005787633726 22.188304513693
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!