LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bottlenose B&B | LekkeSlaap
+10

Bottlenose B&B

B&B

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 23 resensies vir Bottlenose B&B
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Annamart A - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamart A
Saam met vriende

Sera en Fanie was besonderse gashere en ons het baie lekker by hulle gebly.

Ons het die kamer ietwat klein gevind, maar besef dit is 'n B&B wat jou deel van die huis maak. Ongelukkig het die weer ons nie toegelaat om die onmiddellike omgewing te voet te verken nie, maar die strand is binne loopafstand en mens sal dan die ligging in daardie opsig kan waardeer.

Bottlenose B&B's terugvoer

Goeie môre Annamart,
Baie dankie vir julle goeie terugvoer, ons hoop om julle in die toekoms weer te akkommodeer.
Alles wat mooi is vir julle vir die laaste paar dae van hierdie jaar.

Groete,
Fanie en Sera Bottlenose B&B

Bottlenose B&B
Michelle E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning location and such a lovely couple who own the B&B!

Old school hospitality at its best in a location that is almost on the beach.

Bottlenose B&B's terugvoer

Dear Michelle,
Thank you for your lovely review! We appreciate very much.
It was only a pleasure to accommodate you and your partner!
Have a good last quarter of 2020.
Take care
Sera and Fanie Bottlenose B&B.

Bottlenose B&B
Edward J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Edward J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne en behulpsaam na ons voertuig probleme ondervind het.

Dankie aan die eienaars vir die hulp met vervoer nadat ons voertuig probleme gegee het, sal die wegbreek altyd onthou.

Elsabé V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé V

Dit was 'n fantastiese ervaring.

Dit was werklik 'n fantastiese kuier en vakansie. Die eienaars was so verwelkomend, vriendelik en ontbyt 'n fees. Sal dit definitief aanbeveel.

Bottlenose B&B's terugvoer

Dankie Elsabe en Louise.
Julle was puik gaste. Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê. Ons het sommer lief geword vir julle twee.
Liefde
Fanie en Sera

Bottlenose B&B
Wayne W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens gasvry.

Sal enige tyd Bottlenose B&B aanbeveel. Sera en Fanie Koekemoer, die eienaars, was vriendelik en baie gasvry. Diens is puik, sommer als is puik.

Bottlenose B&B's terugvoer

Wayne,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word hoog op prys gestel. Ons het julle drie baie geniet!

Groete
Fanie en Sera
Bottlenose B&B

Bottlenose B&B
Dot C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dot C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry.

Ons het heerlik gekuier en lekker gesels. Heerlike ontbyt.

Bottlenose B&B's terugvoer

Goeie middag Dot. Dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit word waardeer.
Groete
Sera

Bottlenose B&B
Carina B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carina B
Gesin met klein kinders

Lovely and pleasant place to stay near the beach.

Our hosts were very helpful and friendly. Look forward to going back some time soon!

Bottlenose B&B's terugvoer

Dear Carina. Thanks for the nice review. It was lovely to have you and your family here! Hope we see you soon.
Kind regards,
Sera

Bottlenose B&B
Marie V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Gesin met klein kinders

'n Huis weg van die huis af.

Tweede keer wat ons daar tuisgegaan het. Dis 'n huis weg van die huis af. Die see is letterlik op jou agterstoep. Die ontbyt is heerlik en die gasvrou en gasheer gaan uit hul pad met goeie diens. Ons sal defnitief weer daar tuisgaan.

Bottlenose B&B's terugvoer

Liefste Johan en Marie en kinders,
Baie dankie vir die mooie woorde! Dit is vir ons altyd net n plesier om julle hier te he!
Lekker naweek
Liefdexx
Oom Fanie en tannie Sera

Bottlenose B&B
Lizette K - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, ontspanne atmosfeer.

Met die dreunende see in die agtergrond, Oom en Tannie wat 'n heerlike ontspanne atmosfeer vanaf kombuis tot in ons kamer skep. Wat meer wil jy hê?

Andries J - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Andries J
Enkelreisiger

Goeie oornagverblyf.

Netjies en skoon. Kamers goed toegerus. Baie lekker ontbyt. See-uitsig lieflik. Vriendelike ontvangs. Kort net meer afstandbeheerknoppies vir al die gaste vir die veiligheidshek.

Marie V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie V

Heerlike huislike atmosfeer met die see letterlik op die agterstoep.

Ontbyt was lekker voorberei. Ons het heerlik geslaap in die aand met die see so naby. Vriendelike gasheer en vrou.

Hennie B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende ligging en wonderlike gasvryheid.

Het baie lekker gekuier en sal beslis weer kom.

Candice L - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice L
Saam met vriende

Lovely and accommodation and hosts.

Accommodation was clean and the hosts were friendly and very accommodating. Breakfast was delicious every morning. A home away from home. Wishing this place all the best in the future and will be back when I am in the area.

Bottlenose B&B's terugvoer

Thanks Candice for your very nice review, very much appreciated.
Kind regards
Sera and Fanie

Bottlenose B&B
Declan B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Declan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was so lovely and a really nice break. The hosts were wonderful.

See rating.

Hendrik B - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B
Enkelreisiger

Die beste gasvryheid beleef in 9 verskillende plekke landwyd die jaar.

Die eienaars het my op hulle hande gedra en werklik tuis laat voel. Ek het dit nog glad nie die jaar so beleef in enige van die ander nege plekke wat ek deur die jaar besoek het nie. 10/10. Baie dankie.

Kevin H - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kevin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation was acceptable.

Without transport it was bit difficult to get about and would rather have have looked for accommodation elsewhere, like the Leisure Bay area which would have suited our needs better. Unfortunately we had no prior knowledge of the Port Edward area.

Karen G - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karen G
Gesin met tieners

Walk on beach with dogs, golf at wild coast.

We had a pleasant stay and enjoyed it!

Johan V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was glad nie wat ons verwag het nie. Ons het na een aand vertrek.

Die kamer was baie klein en bedompig met geen lugversorging nie. Verder was dit duur vir wat mens kry. Dit was nie 'n aangename ervaring nie!

Estelle M - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly en nog lekkerder geëet!

'n Pragtige see-uitsig en gemaklike en skoon kamer. Sal weer daar bly. Biscuit en Nikita, die honde, is dierbaar.

Sandra M - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra M
Gesin met tieners

Clean, good breakfast, lovely hospitaility

Lovely clean house, nice sea views from upstairs balcony. Good breakfasts, so in short, a good all round experience.

Eva M - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eva M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy place

It was a lovely place where the hosts did a great job to feel us as guests at ease and home. The B&B is a lovely house where there is no noise troubling you and the stars are marvelous at night. We would definitely stay there again - thank you!

Dellon K - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dellon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker, in n rustige deel en is met vriendelikheid onvang.

Die mense was baie gasvry en heeltyd seker gemaak dat ons tevrede is met als. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat n rustige wegbreek wil he.

Tracey F - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will definitely go back.

I thoroughly enjoyed my stay. Fanie and Sarah were friendly and accommodating. I loved being so close to the sea!

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westronstraat 280, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhZTRjOGY3LTIwZGMtNDcxMS1hNzZiLThkYjZhMTA5Mjk5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 280 Weston Street Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.062167 30.220968
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!