Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bougain Villa

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 44 resensies vir Bougain Villa
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Dawn B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawn B
Saam met vriende

Lovely relaxing stay.

Very clean and comfortable accommodation. Garden is beautiful. The host is amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus, skoon, veilige omheinde erf vir honde, parkering agter hek.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerene L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis baie veilig en daar is alles wat jy nodig het. Dis baie netjies en.

Baie goed geleë en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V
Enkelreisiger

Lois se vriendelikheid, die ontspanne atmosfeer, 'n wen kombinasie.

Was heerlik gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre T
Gesin met tieners

Sal weer gaan kuier/bly.

Lois is 'n wonderlike gasvrou. Kamers is ruim en jy het alles wat jy benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Baie lekker gebly, die plek was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik gewees. Die kliëntediens wat ons ontvang het was baie goed gewees.

Was met liefde verwelkom en ontvang. Die plekkie waar dit sit is 'n baie rustige area. Winkels is ook nie te ver van die huisie af nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herneilia D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Herneilia D
Saam met vriende

Dit was baie relaxing. Baie veilig. Sal enige tyd weer gaan.

Was baie relaxing, rustig en veilig. Net bietjie aan die beddens iets doen, maar verder geen probleme gehad. Die dames was ook baie vriendelik en was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mart-marie H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mart-marie H

Netjies, gemaklik, goed geleë, ideaal vir kleiner groepe, ouer persone.

Lekker verblyf vir klein gesin / ouer persone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie V
Saam met vriende

Gerieflike, netjiese blyplek, met die reuk en klank van die see ons konstante metgesel.

Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Sy het ook voorsiening gemaak vir lig in die immer teenwoordige beurtkrag! Die enigste kritiek is dat handewasseep in die badkamer sou welkom wees.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bougain Villa se terugvoer

Baie dankie vir die “reminder” oor die deep. Het nie besef dit was nie vervang nie.
Dit was n plesier om julle te huisves.

Bougain Villa
Lenie J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lenie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en skoon verblyf. Tuintjie voor 'n pluspunt.

Ons sal weer daar oorbly. Rustige woonbuurt. Naby die see. Ons kon see ruik en hoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bougain Villa se terugvoer

Dankie vir die kuier.
Dit was n plesier om u te huisves.

Bougain Villa
Awie E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie E
Saam met vriende

Heerlik gekuier.

Goeie waarde vir geld. Loïs het ons baie vriendelik ontvang. Pragtige tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bougain Villa se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Kom gerus weer.

Bougain Villa
Gwyneth B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwyneth B
Gesin met tieners

Good.

Spacious, clean and very accommodating with the dog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bougain Villa se terugvoer

Thank you for being such considerate guests.
It will be an absolute pleasure to accommodate you in future.

Bougain Villa
Dries D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dries D
Saam met vriende

Baie lekker, rustig en veilig.

Sal in die toekoms weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bougain Villa se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle te huisves. Altyd welkom by Bougain Villa.
Lois

Bougain Villa
Jan V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Gesin met klein kinders

Baie lekker naweek in uitstekende verblyf.

Dei verblyf was baie goed toegerus, skoon en netjies. Ligging is uitstekend naby see met lekker rotse en klein strand waar kinders kan speel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bougain Villa se terugvoer

Droom gaste. Was n plesier om hulle te huisves.

Hoogs aanbeveel!
Dankie vir die bespreking.

Bougain Villa
Sarel V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel V
Gesin met tieners

Fantasmagories.

Verblyf was heerlik en werklik 'n oase om in te kon ontspan. Ons sal definitief weer van die verblyf gebruik maak. Baie dankie vir die ruskansie wat ons kon benut.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bougain Villa se terugvoer

Perfekte gaste. Kom gou weer.

Bougain Villa
Ruwaydah E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ruwaydah E
Gesin met tieners

Fab stay, Lois is an amazing host.

The place was clean, tastefully furnished, home away from home. Lois is amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalien S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die akkommodasie was gemaklik, skoon en ons het alles wat ons nodig gehad het in die eenheid gekry.

Ons sal beslis weer hierdie akkommodasie gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena C
Gesin met klein kinders

Lois is die beste.

Baie wonderlike naweek gehad. Alles was piekfyn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bougain Villa se terugvoer

Dit was n plesier om julle te akkommodeer. Dankie dat julle die eenheid so netjies gelaat het, kom gerus weer!

Bougain Villa
Hanlie R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie R
Saam met vriende

Skoon, netjies en gemaklik.

Die woonstel was netjies skoon en gemaklik. Ek sal dit eerder aanbeveel vir 'n gesin van 4 (ouers met 2 kinders) as vir 4 volwassenes. Die beperking van een badkamer en 1 toilet het dit soms bemoeilik en die stortgeriewe is baie klein. Verder geen probleme nie. Baie gemaklike beddens en kombuis is lekker volledig toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris Z - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris Z
Gesin met klein kinders

Goed gedoen en ontspanne.

Ontvangs was goed verblyf, was plesierig en afskeid was net so goed. Eienaar doen baie moeite om gaste gemaklik te laat voel en blyplek geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilyn N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful and I will stay there anytime.

We enjoyed every stay at Bougain Villa and will recommend to others as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bougain Villa se terugvoer

Marilyn and partner were perfect guests. It was an absolute pleasure to host them.

Bougain Villa
Fanie H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie H
Gesin met tieners

Wonderlike, lekker plek.

Baie oulike en goed toegeruste kothuis. Lois is 'n uitstekende gasvrou en ons baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bougain Villa se terugvoer

Lifelike gaste. Blyplek so netjies agtergelaat.
Altyd weer welkom.

Bougain Villa
Marié V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marié V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens en rustigheid is beslis wat mens daar kry.

Bougain Villa is beslis aan te beveel. Lois is 'n dierbare mens wat jou dadelik laat welkom voel. Die plek is netjies en toegerus met als wat jy nodig het. Dis 'n plek waar mens beslis kan afskakel en net die rustigheid waardeer veral as jy kan wakker word met voëlgesang in jou ore. Ek dink dis iets wat baie van ons mis deur die gejaagde lewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bougain Villa se terugvoer

As alle gaste so n plesier is om te huisves sou dit wonderlik wees. Altyd welkom hier. Baie dankie vir die kuier.

Bougain Villa
Simone L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone L
Gesin met tieners

Pragtige blyplek met als wat mens nodig het.

Heerlike blyplek in stil area met vriendelike ontvangs. Baie netjies en stylvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bougain Villa se terugvoer

Dankie Simone, julle was wonderlike gaste. Julle is enige tyd welkom by Bougain Villa.

Bougain Villa
Marlene N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie welkom gevoel. Daar was sjerrie en heerlike beskuit, koffie en melk in die yskas. Ons het ook 'n privaat sitplekkie gehad by die braai-area. Die see is ongeveer 5 minute se stap van die huis af. Heerlik gekuier.

Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Ons eenheid was onberispelik netjies en goed ingerig. Volle DStv geniet. Baie gerieflike braai-area en privaat stoepie om te gebruik. Ek en my man het heerlik gerus en dit geniet om daar te bly. Ons Hilux was veilig binne geparkeer. Ons sal vir seker weer van Bougain Villa gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bougain Villa se terugvoer

As ek die gaste kon grader sou hulle beslis vol punte kry! Was aangenaam om hulle te huisves.

Bougain Villa
Kathleen V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kathleen V
Saam met vriende

Die verblyf by Bougain Villa was lekker.

Ons het `n aangename tyd ervaar in Lambertsbaai. Die verblyf was gerieflik. Binne stap afstand van die see. Die eienaar was vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel met die verwelkoming. Bougain Villa word aanbeveel. Ek sal in die toekoms weer gebruik maak van Bougain Villa se dienste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bougain Villa se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle te huisves. Julle het die plek so netjies gelos. Dankie

Bougain Villa
Adrian H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian H

Baie mooi. Vriendelik. Netjies.

Vriendelike gasheer. Netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bougain Villa se terugvoer

Thank you. It is a pleasure to host visitors that leave your accommodation in such a perfect condition.

Bougain Villa
Wiena V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiena V
Gesin met klein kinders

Amazing.

We can't thank you enough. Travelling with little ones are always difficult and you made it amazing. Thank you for going out of your way to make our stay memorable, we will see you soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bougain Villa se terugvoer

It was a pleasure hosting you, I particularly enjoyed your delicious Tamboerskloof wine.

Bougain Villa
Leon J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon J
Gesin met tieners

Fantasties.

Briljante ontvangs. Lois is 'n fantastiese gasvrou. Die plek is silwerskoon met WiFi en ook die volle DStv pakket. Definitief die plek om te bly in Lambertsbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bougain Villa se terugvoer

Dankie, julle was beslis elke gasvrou se droom!

Bougain Villa
Adam O - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed it a lot and atmosphere very good.

First time in Lamberts Bay, I will visit that place every week, really, shops also convenient.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het dit baie geniet, goeie atmosfeer.

Eerste keer in Lambertsbaai, ons sal die plek elke week besoek, regtig, die winkels is ook gerieflik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bougain Villa se terugvoer

Thank you, Adam. I look forward to your next visit!

Bougain Villa
Tilana S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilana S

Baie lekker.

Dit was baie lekker en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette S
Gesin met tieners

Aangenaam.

Die plek was netjies en skoon vriendelike ontvangs aangename gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bougain Villa se terugvoer

Thank you. The guests were most considerate and left the unit as they found it.
Will happily accommodate them again.

Bougain Villa
William I - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William I
Gesin met klein kinders

As gesin van 4 beveel ons Bougain Villa sterk aan.

'n Oase van rustigheid, gemak, rus en vrede. Maak Bougain Villa jou huis weg van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques M
Gesin met tieners

Dit was 'n aangename verblyf.

Bougain Villa was uitstekend toegerus en baie netjies. Die eienaar was vreeslik vriendelik en het ekstra moeite gedoen om die huisie gemaklik en gerieflik toe te rus. Die enigste negatief was haar twee groot honde wat baie geblaf het en dit was baie steurend wanneer ons wou rus en stilte geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bougain Villa se terugvoer

Ek is 'n bietjie verbaas dat u ons 1 ster gegee het vir veiligheid, aangesien al u vensters almal diefwering op het, en die erf omhein is met 6 voet mure sowel as 6 voet hekke. Ook is die erf baie goed belig in die aand, en u motor het elke aand veilig binne geslaap.

Wat betref die honde, is ek werklik jammer dat hulle 'n steurnis was. Hulle is normaalweg baie stil en rustig, en moontlik was daar iets in die straat of omgewing wat hulle gepla het. Verder slaap die honde saans binne by my, en glo ek nie dat daar enige moontlikheid is dat hulle mense in die nag sal wakker hou nie.

Bougain Villa
David S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Gesin met tieners

Baie aangenaan en rustig

Ek sal dit met graagte aanbeveel. Dit was baie aangename verblyf en vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V
Gesin met klein kinders

Tannie Loïs is 'n stunning mens wat ons op die hande gedra het.

Het heerlik gebly en tannie Loïs was die beste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie heerlik geslaap, rustig.

Hartlik ontvang deur vriendelike gasvrou. Sommer lekker gekuier. Sal dit aanbeveel om nie verder te soek nie. Bougain Villa bied alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflikke verblyf met 'n behulpsame eienaar.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John T - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bougain Villa: 'n Juweel van 'n blyplekkie. Wat 'n aangename verrassing!

Bougain Villa is regtig 'n juweeltjie van 'n blyplekkie in eie reg. Voorwaar 'n huis weg van huis af. Het ten alle tye veilig gevoel. Dis gerusstellend om te weet die eienaar is net 'n "roep" ver. Ons het voorwaar 'n aangename kuier gehad. Sal enige tyd weer daar tuisgaan. Sal dit beslis by enige een aanbeveel. Dankie aan die eienares.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenda F - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glenda F
Saam met vriende

Absoluut wonderlike waarde vir geld verblyf.

Pragtig netjies goed toegeruste verblyf. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronelle D
Gesin met tieners

Heerlike plekkie - het net meer see-uitsig verwag.

Wonderlike gasheer en gasvrou. Pragtige plekkie met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudy J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudy J
Gesin met klein kinders

Ons was aangenaam verras met die netjiese en gerieflike verblyf.

Het baie lekker gekuier en die geriewe as baie netjies ervaar. Die verblyf is baie sentraal vir Muisbosskerm en Lambertsbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en plekkie om te ontspan.

Baie lekker kuier. Lois en Arno baie gasvry, voel soos eie huis, modern en sal gou weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sybille-street 31, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4MjVlMGM2LThkZmQtNDMxNi04ZTBjLWEyN2ViYmQ5MGMwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 44 5 1 5 31 Sybille Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.10158 18.305578