Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lake View Lodge

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brenton Park Holiday Cottages 66, Kapt. Duthielaan Lake Brenton, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Lake View Lodge bied lieflike selfsorgvakansieverblyf naby die Knysna-strandmeer en Brenton-on-Sea-strand. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat die Tuinroete wil verken.

Die huis bied slaapplek aan 11 gaste en beskik oor 6 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die vierde en vyfde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die sesde slaapkamer het 'n enkelbed. Hierdie gaste deel 'n badkamer wat 'n stort en 'n bad het.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n tafel met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan eet. Die huis het 2 sitareas, waarvan een DStv het en die ander een Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die huis het ook 'n kuierarea met 'n kroeg wat na 'n onderdakstoep met sitplek, 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die strandmeer lei. Daar is ook 'n aparte waskamer wat met 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n strykyster toegerus is.

Aktiwiteite op die landgoed sluit swem in die gemeenskaplike swembad en tennis in. Daar is ook 'n rits opsies vir diegene wat van die buitelug hou, insluitend vlieërbranderry, bootry, visvang, voetslaan, velddraf, bergfietsry en voëlkyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Lake View Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Brenton Park Holiday Cottages 66, Kapt. Duthielaan Lake Brenton, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brenton Park Holiday Cottages 66, Kapt. Duthielaan Lake Brenton, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4afbe073738e1ca2735c3f18b34bf4174e466f2da52eeacfc16049cea1d0157f64b2ee3c4cced97a4118f3214f2dec66ae7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 11) 66 Brenton Park Holiday Cottages Capt. Duthie Avenue Lake Brenton 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.062072623735 23.028084157672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem