LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bougainvillea Cottage | LekkeSlaap
+26

Bougainvillea Cottage

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mayfairlaan 7, Helena Heights, Somerset Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Bougainvillea Cottage is 'n selfsorg-eenheid op 'n privaat residensiële eiendom in gerieflike stil woonarea geleë. Die eenheid is binne loopafstand van 'n Spar, apteek en restaurant. Dit bied maklike toegang tot die hoofroete na Stellenbosch, Strand en Kaapstad. Dit is die ideale verblyf vir sakelui en vakansiegangers. Die kothuis is apart van die hoofhuis en het parkering vir een voertuig agter hek. Dit bied akkommodasie vir 2 volwassenes, maar 'n ekstra bed is beskikbaar in die leefkamer.

Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en het 'n badkamer met 'n instap-stort en dubbelwasbak. Die slaapkamer is toegerus met lugversorging.

Die leefkamer bied 'n volledig toegeruste kombuis met 'n oond, yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, alle eetgerei en breekware. Daar is 'n gemaklike rusbank, 'n enkelbed, platskerm-TV met DStv en WiFi. Die eetkamertafel bied sitplek vir 2 en daar is 2 ekstra sitplekke by die ontbyt-toonbank.

Gaste is welkom om gebruik te maak van die tuin, braai en die lieflike swembad (op eie risiko). Die eenheid is stapafstand vanaf 'n Spar en apteek.

Slaapplek

’n Bespreking by Bougainvillea Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Bougainvillea Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Mayfairlaan 7, Helena Heights, Somerset Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bougainvillea Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mayfairlaan 7, Helena Heights, Somerset Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlGcP2vEIM6EMHFKpvyk8ONeuJ1N8gL6AGHo6woJfwKhmlcWPwx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 3 persone) 21 5 1 5 7 Mayfair Avenue Helena Heights 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.06142114168 18.834535771828
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!