Helena Heights Akkommodasie by Bougainvillea Cottage | LekkeSlaap
+26

Bougainvillea Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Bougainvillea Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Elsa D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa D
Enkelreisiger

Gerieflik en perfek geleë.

Ek het baie lekker by Bougainvillea Cottage gebly. Die woonstel is goed toegerus, netjies en baie goed geleë vir toegang na Somerset-Wes en Stellenbosch. Veilige parkering vir motor agter elektroniese hek. Chrismare was baie vriendelik en hulpvaardig. Sal aanbeveel!

William D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was puik gewees.

Sal definitief aanbeveel. Netjies, modern, veilig en naby alles in Somerset-Wes en Strand.

Kristin A - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristin A
Enkelreisiger

Awesome accommodation.

Thank you for the lovely accommodation. I had an enjoyable stay.

Richardt V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richardt V
Besigheidsreis

Alles wat jy nodig het.

Alles wat jy nodig het en nog meer.

Andrea H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea H
Gesin met klein kinders

Great stay.

The cottage is well equipped and we can highly recommend it! Chrismare is a very nice host.

Lee-ann B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik rustig.

Die plek was netjies en ons het so welkom en tuis gevoel dat as ons kon, sou ons langer gebly het. Regte waarde vir geld.

Carl L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl L

Lekker stil area en eersteklas blyplek.

Private ingang wat jou nie laat voel dat jy die huis bewoners gaan pla as jy laat inkom of vroeg vertrek nie. Naby hoof roetes.

Ronel L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L
Enkelreisiger

Heerlik gebly.

Ek het gerieflik gebly en veilig gevoel.

Anika B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anika B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was baie mooi en gerieflik.

Chrismare was baie vriendelik en het ons dadelik welkom laat voel. Dit is 'n baie lekker plek om te bly, sal dit definitief aanbeveel. Alles is daar wat jy nodig het, dis jammer ons kon net vir een aand bly.

Corlia S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corlia S
Saam met vriende

Excellent stay - felt like a home away from home.

Chrismare (our host) really made us feel welcome. The unit is beautifully decorated and felt like a home away from home. Easy access and so close to all the amenities.

Lauren S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Ongelooflike ervaring, eienaars baie vriendelik en hulpsaam, ek en my man het dit baie geniet. Die huisie is naby als.

Corne V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Sal definitief weer hier bly. Was skoon vriendelik en het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Margaret L - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret L

We were welcomed and shown around and had every comfort we could have had.

My sister and I attended a wedding in the area so Bouganvillea was a perfect place for us to stay. It saved us driving all the way back to Cape Town late at night. We had every mod con that we could hope for as well as tea/coffee sugar and milk. Thank you, we enjoyed our stay and would recommend this accommodation to anyone.

Martin W - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin W
Besigheidsreis

Excellent!

Very comfortable, has everything you need. Will definitely stay there again.

Amanda M - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely quiet and relaxing place as a base for all our outings in the Eastern Cape area!

We had a very good time at the Bougainvillea Cottage with Ben and Chrismare. The cottage provides all you need during your holidays. It was clean and we found upon arrival the first necessities, like water, milk, tea, coffee, sugar, washing-up liquid etcetera, even anti mosquito (not that there were any), towels and swimming pool towels. And of course we could make use of the lovely pool. Very nice when you have been about all day exploring. We can recommend this place. Ben and Chrismare made us feel very welcome and looked after us very well indeed.

Karen B - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen B
Gesin met klein kinders

Heerlike kothuis met alles wat jy nodig het vir 'n aangename verblyf!

Gasvrou Chrismare laat jou soos familie tuis voel op hulle werf! Heerlike goed toegeruste kothuis op hul erf met 'n lieflike swembad. Het heerlik gebly!

Yvonne V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf in alle opsigte!

Wonderlike verblyf in alle opsigte! Uitstekende diens en gasvryheid.

Amanda F - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en netjiese verblyf!

Die Cottage is netjies en gerieflik. Die eienaars was ongelooflik behulpsaam en vriendelik. Sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak.

Lizelle K - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K
Besigheidsreis

Ongelooflik.

Die kothuis is ongelooflik. Dit is baie mooi in 'n baie rustige omgewing en baie netjies. Chrismare het aan alles gedink. Dit was sowaar voortreflik. Ek sal beslis weer daar gaan slaap en kan dit met gemoedsrus vir enige iemand aanbeveel.

Dirk S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Dit is 'n baie mooi plek en die gashere was baie goed. Ons het net daar geslaap en was nooit gepla. Baie dankie en sal weer die plek gebruik as ons in Somerset-Wes is.

Ivonne B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ivonne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige woonbuurt en vriendelike mense. Ons het heerlik gebly.

Woonstel was netjies, gerieflik en skoon. Lieflike badkamer. Al wat ek dalk kan aanbeveel is 'n kragprop bo die spieël in kamer om jou hare te kan doen en 'n waaier in TV-kamer. Die vertrek word nogal warm in die somer. Verder is dit 'n lieflike plek en mense. Ons sal enige tyd aanbeveel en ook self weer daar gaan bly.

Vanaf R1 000
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mayfairlaan 7, Helena Heights, Somerset Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlGcP2vEIM6EMHFKpvyk8ONeuJ1N8gL6AGHo6woJfwKhmlcWPwx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 3 persone) 21 5 1 5 7 Mayfair Avenue Helena Heights 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.06142114168 18.834535771828
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za