Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
5.0/5
Toneil R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Toneil R
Gesin met klein kinders

Great value for money. Highly recommended.

Lovely place to stay at.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel se terugvoer

Thank you for your support.

Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel
Maggie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie B
Gesin met klein kinders

Wonderlik toegeruste woonstel!

Ons het heerlik by Hibberdene Vakansie Woonstel gebly. Woonstel was ten volle toegerus en het regtig niks kort gekom nie. Rustige omgewing, naby aan die strand! Sal defnitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel se terugvoer

Dankie dat julle van ons woonstel gebruik gemaak het. Dit was n voorreg om julle te kon akkommodeer.
Groete

Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel
Gerhard V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Gesin met klein kinders

Rustige waarde vir geld.

Het 'n harlike ontvangs van die aangename eienaars ontvang. Die plekkie was mooi skoon en netjies. Dis ten volle toegerus en alles werk behoorlik. Die alarmstelsel gee daai extra gemoedsrus dat jou familie en goedere veilig is. Pragtige uitsig oor die see en die sonsopkoms was besonders. Lekker rustig gebraai op die balkon met die see se gedruis in die agtergrond - ware lafenis. 'n Aangename verrassing was die sowat 60+ walvisse wat hul opwagting gemaak het en ons hul kon dophou vanaf die balkon. Beslis waarde vir geld en 'n "huis weg van die huis". Sal Bouganvilla beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel se terugvoer

Weereens baie dankie dat julle van ons woonstel gebruik gemaak het, en dat julle die verblyf geniet het. Groete

Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel
Henry D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Henry D
Gesin met tieners

Was baie lekker, sal weer bespreek.

Baie dankie George en Joey, dit was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel se terugvoer

Baie dankie Henry en gesin, ons is bly julle het van ons woonstel gebruik gemaak en dat julle ook jul vakansie geniet het. Julle was wonderlike gaste.

Mooi loop.

Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel
Jo H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo H
Gesin met tieners

Onbeskryflik mooi en rustig.

Dit was 'n ongelooflike mooi plekkie en het dit vreeslik geniet. Ons was so goed verwelkom en sal weer soontoe gaan. Dankie aan die eienaars - hulle is ongelooflike nice mensies, en ons het ons verblyf daar geniet. Die plekkie was goed toegerus en was op 'n uitstekende plek geleë. Ons sal dit altyd aanbeveel aan almal wat sou vra en ons sal beslis gou weer teruggaan soontoe. Lieflike mense en lieflike plek en ongelooflike rustige vakansie met baie nice stappaadjies af see toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ek is bly om te hoor julle het dit geniet. Dit was lekker om julle te kon akkommodeer, julle was wonderlike gaste.
Alles van die beste.

Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel
Letitia T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia T
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Teenoor ander plekke waarin ons nou al gebly het teen die kus, staan hierdie plekkie ver bo die res uit. Die netheid van die eenheid en die gasvryheid van die eienaars kan net nie vergelyk word nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel se terugvoer

Baie dankie, ons is bly dat julle die vakansie geniet het.

Alles van die beste,
Bouganvilla, Hibberdene

Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel
Deon S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Gesin met tieners

Uitstekend.

Ons het werklik ons Paasnaweek wegbreek by Bougainvilla Hibberdene Vakansie Woonstel geniet. Ons is persoonlik deur die eienaars verwelkom en regtig spesiaal laat voel - iets wat baie skaars is deesdae. Die woonstel is baie goed onderhou en het 'n goeie see-uitsig (lekker om in die aand met die gedruis van die see aan die slaap te raak). Die woonstel self is goed uitgelê en is ten volle toegerus met alles wat jy nodig sal hê hetsy op 'n kort wegbreek of 'n lang vakansie. Daar is LED TV, DStv, DVD speler, Radio/CD-speler, wasmasjien, strand stoele, tafel en sambreel en lekker braai plek. Boonop is dit baie naby aan die "Blue Flag" Hibberdene hoofstrand (loopafstand) en dan die private strand reg voor die woonstel. Die sekuriteit is 'n groot pluspunt (veral deesdae) en laat mens net rustiger voel om te weet jou kar is in 'n toesluit motorhuis en daar is 'n alarm in die woonstel. Ons hele gesin het die verblyf regtig baie geniet en kan die woonstel beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel se terugvoer

Baie dankie Deon, bly om te hoor julle het dit geniet.

Alles van die beste.

Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel
Karl M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karl M
Saam met vriende

Fantastiese verblyf langs 'n privaat strand.

Ons was aangenaam verras toe ons by Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel ingeklok het. Die woonstel was ruim, netjies, volledig toegerus en beslis waarde vir geld. George (die eienaar) en sy vrou het ons persoonlik verwelkom, en ons sommer dadelik tuis laat voel. Die woonstel is 'n klipgooi weg van 'n privaat strand af; en slegs 1 km weg van die Hibberdene publieke strand en winkels. Beslis die moeite werd, veral as mens op soek is na 'n lekker rustige vakansieplek, weg van die warboel van die groter kus-areas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel se terugvoer

Baie dankie dat julle van ons woonstel gebruik gemaak het vir julle vakansie.

Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel
Sonja E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja E
Gesin met tieners

Pragtige bekostigbare verblyf.

Alhoewel dit 'n 2 slaapkamer plekkie was, het ons dit nie eers agter gekom nie, dit was regtig baie netjies en ons het ‘n heerlike rustyd gehad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel se terugvoer

Baie dankie dat julle van Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel gebriuk gemaak het. Dit was aangenaam oom julle te ontmoet. Dankie vir die terugvoering wat julle gegee het.

Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simpsonweg 717, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiNGM2N2MyLTRjNmMtNGY3ZS1hODE1LWI5NDllOTYzNGI2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 717 Simpson Road Wood Grange 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.587788985316 30.568534210342
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem