We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

Boulders Beach Hotel

  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boulders Place 4, Boulders Beach, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Boulders Beach Hotel is 'n veeldoelige en pragtige hotel by Boulders-strand in Simonstad, die tuiste van die Afrika-pikkewyn. Die hotel is die ideale bestemming vir familiebyeenkomste, werkswinkels, konferensies en verjaarsdae. Afgesien van die inwonende pikkewyne regdeur die jaar, besoek walvisse ook dié kus tussen Augustus en Oktober. Gaste kan maklik vanaf die hotel na die strande en rotspoele stap.

Elkeen van die 13 eenhede het gemaklike matrasse met luukse katoenlinne, 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe. Twee van die eenhede is vir selfsorg toegerus en het dus 'n kombuis elk.

'n Ontbytbakkie of -mandjie is vir elke eenheid beskikbaar en dit kan vooraf en teen 'n ekstra koste bestel word. Daar is 'n kuriowinkel wat drankies, ringvormige broodrolletjies en platbrode verkoop.

Die lodge is net 13 km vanaf Kaappunt en bied 'n pragtige uitsig oor Valsbaai.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 92 resensies vir Boulders Beach Hotel
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Boulders Place 4, Boulders Beach, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boulders Beach Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boulders Place 4, Boulders Beach, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19d2fe88163f3f3ee14767699edd25112f6ab2c6e1e520f35f0b82ff28edff10ec73e7086800d16a8ae4abeb44b8080dad5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 92 5 1 5 4 Boulders Place Boulders Beach 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.198430436205 18.453088402748