Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio
Beskrywing
Die kamer het 2 driekwartbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n yskassie. Die kamer het 'n uitsig oor 'n gedeelde binnehof.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die tarief sluit ontbyt uit. Dit kan by die koffiewinkel teen 'n ekstra koste bestel word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer aan die straat se kant het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n klein, gedeelde stoep en 2 kamers. Ontbyt is nie ingesluit nie, maar gratis tee, koffie en beskuit word voorsien. Geriewe sluit 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Let asb. dat hier nie 'n TV is nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Die tarief sluit ontbyt uit. Dit kan by die koffiewinkel teen 'n ekstra koste bestel word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamers is 'n bietjie luukser en bied 'n tikkie meer elegansie. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en/of 'n stort. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie in. Dit lei na die gedeelde balkon met 'n see-uitsig. Daar is ook trappe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die tarief sluit ontbyt uit. Dit kan by die koffiewinkel teen 'n ekstra koste bestel word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die klein kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kamer is apart van die res van die hotel. Die ingang is op 'n stil systraatjie aan die regterkant van die hotel. Daar is ook 'n gedeelde binnehof met 'n see-uitsig, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die tarief sluit ontbyt uit. Dit kan by die koffiewinkel teen 'n ekstra koste bestel word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamers bied gerieflike verblyf. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Die kamers bied 'n uitsig oor die gemeenskaplike binnehof.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die tarief sluit ontbyt uit. Dit kan by die koffiewinkel teen 'n ekstra koste bestel word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die groot kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele. Die tarief sluit ontbyt uit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die tarief sluit ontbyt uit. Dit kan by die koffiewinkel teen 'n ekstra koste bestel word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het. Daar is 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n oopplan-kombuis, sitarea en 'n gedeelde stoep met 'n see-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die tarief sluit ontbyt uit. Dit kan by die koffiewinkel teen 'n ekstra koste bestel word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers. Een van die kamers het 'n koningingrootte-bed en die ander kamer het 1 enkelbed en 'n stapelbed. Daar is 'n badkamer met 'n stort, 'n oopplan-kombuis en 'n gedeelde stoep met 'n see-uitsig en sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die tarief sluit ontbyt uit. Dit kan by die koffiewinkel teen 'n ekstra koste bestel word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 33 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Boulders Place 4, Boulders Beach, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang