Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bourne Free

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 8 resensies vir Bourne Free
Netheid
3.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.9/5
Christelle D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Christelle D
Gesin met klein kinders

Mooi uitsig en goeie ligging.

Ons het 'n wonderlike ontvangs gekry met ons aankoms by Bourne Free. Baie dankie Tom. Die uitsig van die stoep is pragtig en die berg en fynbos agter die huisie is die hoogtepunt. Ons was wel effens teleurgesteld oor die hoë breekskadedeposito en oor die feit dat ons eie beddegoed moes aanry. Anders word ‘n ekstra R75 per persoon gehef. Ons moes vuilgoed self wegry dorp toe. Daar was vismotte in die koffiekoppies. Die stort is baie klein en ongemaklik. Daar is ongelooflik baie papierwerk en vreeslik baie reëls. Die TV kan definitief vervang word en ook die linne oor die enkelbed in die sitkamer. Oor die algemeen was dit 'n lekker naweek en het ons dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bourne Free se terugvoer

Beste Christelle,

Dankie vir jou terugvoer wat ons ook aan die eienaar sal oordra.
Die terugbetaalbare breekskadedeposito is standaard 30% van die akkommodasiebedrag tot maksimum R1500. Daarom was julle bedrag slegs R585 gewees.
Jammer vir die ongerief, maar vullisverwydering in Bettysbaai is wel 'n probleem agv die bobbejane wat die sakke oopskeur en 'n groot gemors agterlaat. Daarom versoek ons vriendelik of gaste sal omgee om asb net die kort entjie van die huis tot by die staalvullishokke te ry en hul sakke daar in te sit in plaas van om dit buite die huis te los. Ons vertrou jy verstaan en hoop julle sal weer kom kuier.
Met vriendelike groete
Tom

Bourne Free
Corne V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne V
Gesin met tieners

Rustige omgewing vir 'n vakansie.

Gemaklike verblyf om te rus en uitsig oor die see in te neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bourne Free se terugvoer

Beste Corne

Dankie vir die positiewe terugvoer en ons bly julle het jul verblyf geniet.

Met dank en vriendelike groete

Tom Prinsloo - Holidayscape, namens Bourne Free in Bettysbaai

Bourne Free
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frieda V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda V
Gesin met tieners

Mooiste houthuisie teen Bettiesbaai se berg!

Lieflike beskutte dek. Min badkamers met so 'n uitsig! Ons het die agter erf vreeslik geniet met buitestort en braaiplek. Als wat mens nodig het, entjie van die strand af. Sal def weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bourne Free se terugvoer

Beste Frieda,

Dankie vir die positiewe terugvoer en ons is bly dat julle die verblyf geniet het.

Groete tot 'n volgende keer.

Tom
Holidayscape

Bourne Free
Zahiera H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zahiera H
Saam met vriende

The long weekend was relaxing and exciting.

Homely feeling, a light is required outside by the table and benches on the side of the house. The shower is a bit tiny and uncomfortable to move in and out. The house needs a mop for cleaning in case of any spillages ect. The bed in lounge could be more comfortable example a softer mattress. The TV to be upgraded and DStv channels available to watch sport ect. Over all the house is very nice as we enjoyed our stay. Thank you to Tom for allowing us to check out at 4 pm, much appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bourne Free se terugvoer

Dear Zahiera,
Thank you for your positive feedback and we are glad you enjoyed your stay. We take note of your suggestions, although the owner says DStv is not on the cards as it would increase the tariff, while free open view channels are available.
We look forward to welcoming you again in future.
Yours sincerely
Tom of Holidayscape

Bourne Free
Annalise S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annalise S
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Goed, geen probleme, veilig en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bourne Free se terugvoer

Dankie vir die posiiewe terugvoer Annalise. Julle is welkom om weer te kom kuier.
Tom Prinsloo - Holidayscape.

Bourne Free
Diedre A - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diedre A
Saam met vriende

Fantasties.

Dankie vir die naweek! Ons het 'n lekker tyd gehad, alles was daar en nog meer. Wat opvallend was, was dat die huis baie netjies en alles gehad het wat jy ookal sou benodig. Die verwelkoming was 'n verrassing, want dis nie almal wat jou persoonlik verwelkom in hul huis nie. Ek sal definitief weer van Bourne Free in die toekoms gebruik maak. Dankie julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bourne Free se terugvoer

Dankie vir die posiiewe terugvoer Diedre! Julle is welkom om weer te kom kuier!

Met vriendelike groete,
Tom Prinsloo van Holidayscape namens Bourne Free Cottage

Bourne Free
Norman F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman F
Saam met vriende

Dit was asemrowend.

Behalwe dat ons 'n hittegolf ervaar het soos nooit van tevore nie. So erg dat ons nie eens kon geslaap het nie, maar ons het gevoel dis deel van die pret.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bourne Free se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Norman. Julle is welkom om weer te kom kuier en hopelik tref 'n hittegolf ons nie dan weer nie. Met vriendelike groete, Tom Prinsloo van Holidayscape namens Bourne Free Cottage.

Bourne Free
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Restio Close 3491, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3NWVjYmFhLTBmZGUtNDA5OS1hNzBiLTg2MTE4MGMzODU0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 8 5 1 4 3491 Restio Close Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.356556643138 18.894557217791