Brac Beautiful Sea Views

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Brac Beautiful Sea Views is 'n selfsorghuis net 'n paar minute se stap vanaf Vishoek se strand in Kaapstad. Dié huis se patio en vensters bied pragtige uitsigte op die berg en see.

Brac Beautiful Sea Views is ten volle gemeubileer en het 3 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort en bad in die badkamer. Die kombuis is ten volle toegerus en beskik oor 'n yskas, oond met stoof, mikrogolf, en ingeboude kaste. Die sitkamer lei na die patio met sy buitemeubels, braaigeriewe, en lieflike uitsigte.

Parkeerplek vir 2 motors is in die straat beskikbaar. Brac Beautiful Sea Views is naby die hoofstraat met al sy winkels, restaurante, Pick n Pay, en ander geriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by Brac Beautiful Sea Views sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Brac Beautiful Sea Views gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false