Bradclin Sport - Newlands

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Bradclin Sport, Newlands is in Newlands geleë en bied verblyf wat perfek is vir wittebroodspaartjies, vakansiegangers of sakereisigers.

Die oopplan-grondvloereenheid het 1 slaapkamer enhett 'n privaat tuin wat uitstekende berguitsigte bied. Die eenheid het ook 1 badkamer met 'n stort-oor-bad asook 'n kombuis wat beskik oor 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, stofie met 'n oond en al die nodige eetgerei en breekware. Die deure maak oop op die patio waar jy 'n luilekker ontbyt, die eerste koppie koffie van die dag of 'n skemerkelkie kan geniet.

Ons voorsien alle linne en handdoeke en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 klein tot mediumgrootte voertuig. Let asseblief daarop dat hierdie plek nie troeteldiervriendelik is nie.

Bradclin Sport, Newlands is in 'n moderne en veilige kompleks geleë en is stapafstand vanaf Nuweland en die Sportwetenskap Instituut van Suid-Afrika. Ons is ook na aan die Universiteit van Kaapstad (UCT), die Vincent Pallotti Hospitaal, Cavendish Winkelsentrum, Nuweland-krieketgronde, SACS-skool en die Montebello Kuns- en Kunsvlyt-sentrum. Maklike toegang tot die hoofweë maak dit maklik om enige deel van Kaapstad te besoek.

Slaapplek

'n Bespreking by Bradclin Sport - Newlands sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bradclin Sport - Newlands gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 R720 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]