Wellington Akkommodasie by Bradgate Manor House | LekkeSlaap
+16
+16

Bradgate Manor House

  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commissioner-straat 2, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bradgate Manor House is 'n Victoriaanse huis in die rustige dorpie Wellington, wat omring word deur berge en wingerde.

Verblyf word aangebied in 4 individueel versierde kamers en dit beskik oor 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike sitkamer en eetarea, en daar is ook 'n groot stoep met gemaklike sitplek.

Veilige parkeerplek en braaigeriewe word voorsien. Gaste is welkom om in die groot tuin vol bome te ontspan of in die swembad af te koel. Die eiendom het ook 'n tennisbaan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Bradgate Manor House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Commissioner-straat 2, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bradgate Manor House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commissioner-straat 2, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjOTJkYTQ0LThjOWQtNGIyOS1iOWZmLTE3NjU3NDI3NmUyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 12 5 1 4.8 2 Commissioner Street Wellington 7654 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-17:00 10:00 -33.638315485164 18.999537527561
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za