Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brakdakkie Guest Cottages

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kothuis 1
Selfsorg
Kothuis 2
Slegs verblyf
Kothuis 3
Slegs verblyf
Kothuis 4
Slegs verblyf
Huisreëls

Indien jy die deposito betaal stem jy in tot ons bepalings en voorwaardes.
Enige terugbetalings aan die gas sal 30 dae na ontvangs van die bewys van betaling gemaak word.
'n Administrasiefooi sal gehef word op alle kansellasies.
Let asb. dat die plonspoel onderhewig is aan beskikbaarheid, kontak asb. die eiendom wanneer jy bespreek vir meer inligting.

Vermiste goedere: Vermiste goedere word vir 'n periode van een maand gehou, daarna sal dit aan liefdadigheid geskenk word. Dit is die gas se verantwoordelikheid om Brakdakkie Guest Cottages oor die vermiste goedere te kontak. Op versoek sal die vermiste goedere teruggestuur word; dit sal die gas se uitgawe wees.

Gaste-goedere: Brakdakkie Guest Cottages en sy personeel aanvaar nie aanspreeklikheid vir enige vermiste of beskadigde items wat op die perseel gebring word nie. Ons aanvaar ook nie verantwoordelikheid vir karre wat op die perseel parkeer word nie. Dit is alleenlik die gas se verantwoordelikheid om reëlings in verband met versekeringsdekking op alle waardevolle items te tref voordat die gas by Brakdakkie Guest Cottages arriveer. Dit sluit in, maar is nie beperk tot, fotografiese toerusting, juwele, kontant en voertuie.

Beskadigde of verlore goedere: Die gas wat die kamer bespreek is verantwoordelik vir die aksies van diegene wat saam met die gas kom. Brakdakkie Guest Cottages behout die reg om beskadigde of verlore items met nuwes te vervang, op die gas se onkoste. Enige addisionele skoonmaakdienste wat 'n verlies in besigheid tydelik kan meebring, sal ook gehef word. "Verlies" sluit inkomste, spesialis-uitgawes en die verkryging van alternatiewe akkommdasie, indien nodig, in. Die gas sal vir die volle bedrag verantwoordelik gehou word.

Noodsaaklike dienste: Brakdakkie Guest Cottages aanvaar nie verantwoordelikheid vir die toebehore wat nie reg werk nie, maar daar sal moeite gedoen word om die outoriteitsfigure wat ingelig moet word om die probleem op te los, te kontak.

Rook: Weens die tingerige toestand van die geboue, mag daar nie in Brakdakkie Guest Cottages gerook word nie. Daar mag wel buite, waar die asbakkies voorsien word, gerook word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonskynstraat 12, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHg5Vxgo0nC7KFXYejVBa0AviW1Bxl3auZ83V3bqiy1ACmQvZBd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 220 5 1 5 12 Sonskyn Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.216520078622 22.029089927673
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem