Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brakvlei

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Brakvlei
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Wilhelmina F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelmina F
Gesin met klein kinders

Mooi plek met oulike detail.

Oulike plekkie met baie konsentrasie op detail. Die stort was ons gunsteling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is baie skoon. Baie rustig. Lekker gebraai.

Baie lekker gebly. Lekker rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n lieflike hout huisie in 'n rustige en pragtige omgewing.

Ons het ons 2 nagte by Brakvlei vreeslik geniet. Dit was skoon, netjies en bekostigbaar. Dit was lekker gesellig en kon die braai geriewe benut met 'n glasie wyn. Sal definitief weer kom bly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tandi D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tandi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en lekker.

Dit was heerlik en gemaklik. Die stilte laat mens vergeet van die gewoel. Die perfekte plek om af te skakel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianna V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna V

Tops.

Dit was heel aangenaam vir 'n oornagkuier. Ons gasheer was baie vriendelik en uiters behulpsaam. Die plekkie is pragtig, ek beveel dit aan vir meer as net oornag. Sou ek weer in daardie area moet oorslaap, sal ek weer by die akkommodasie tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa G
Gesin met tieners

Baie netjies en Thys is baie bedagsaam.

Ek sal vir seker Brakvlei aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brakvlei se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Groete daar. Thys.

Brakvlei
Kotie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kotie V
Enkelreisiger

Netjies en rustig.

Die eenheid is baie netjies en skoon. Keurig ingerig. Lekker ruim met al die basiese benodigdhede. Stil en rustig. Kan die eenheid met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner O
Gesin met klein kinders

Baie rustig en goeie basis om die area te verken.

Baie dankie aan Thys vir die vriendelike ontvangs. Die huisies is pynlik netjies binne. Ek was werklik aangenaam verras met die eenhede. Die WiFi is beskikbaar, Thys moet miskien net die mense mooi verduidelik (veral mense soos ek wat maar bietjie IT gestremd is) hoe die "black box" werk. Dit was voorwaar 'n heerlike twee dae in Albertinia!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette N
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly op Brakvlei.

Mens misgis jou met hoe groot die huisies eintlik is. Dit was so mooi en skoon. Albertinia hou sy eie bekoring in. Die gasheer was vriendelik en baie hulpvaardig. Beslis 'n plek waar jy meer as net een aand moet bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mignon D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare aftrekplek op die N2 roete.

Stil en "cosy" blyplekkie met alles wat nodig is vir 'n lekker oornag-stilhou oppad.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maxie H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maxie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, dankie.

Baie gasvry ontvang, tot voorsiening vir loadshedding gemaak. Die stort is net ontoereikend en baie klein. My man is groot van postuur en het baie gesukkel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roy S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a comfortable stay.

Good basic accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en baie veilig. 3 hoeras vir Thys Liebenberg.

Was beïndruk met netheid en nie een keer bedreig gevoel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brakvlei se terugvoer

Was groot plesier.

Brakvlei
Joline L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joline L
Gesin met klein kinders

Ons kuier by Brakvlei was regtig baie lekker.

Thys is 'n baie vriendelik en altyd bereid om te help. Alie die perd is net te dierbaar en het baie van ons appels gehou wat ons hom gevoer het. Ons kleinkind roep nou nog vir Alie. Hy het sy kop by ons voordeur ingedruk om te groet in die oggend. Brakvlei, tussen die berge, heerlike stil rustige atmosfeer. Tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brakvlei se terugvoer

Dit was n plesier om jul hier te he. Groete, Thys.

Brakvlei
James C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James C
Besigheidsreis

Host was very accommodating, good stay.

Very friendly horse greeted us in the morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lock N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lock N
Enkelreisiger

Gemaklike en veilige oornagverblyf.

Brakvlei bied veilige en skoon verblyf. Thys was vriendelik met goeie kommunikasie en gasvryheid. Sal hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik V

Wonderlike diens.

Vriendelike mense wat mens tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kimesh V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kimesh V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Pleasant, peaceful and beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianka M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marianka M
Gesin met klein kinders

Lekker rustige wegbreek

Rustige plek, eienaar is baie behulpsaam. Slaapplek is baie mooi en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita J

It is a very quiet and tranquil place. Enjoyed the view and the overall feel of Brakvlei.

Would definitely go again, and also recommend it to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaar is baie vriendelik en besorgd.

Rustige nag deurgebring. Stort is baie mooi maar nie baie prakties nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie Thys! Heerlik stil, naby die natuur. Gasvryheid en netheid uitstekend.

Kan eerlikwaar aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig C
Gesin met tieners

Cozy and neat.

Was a last minute trip and a wonderful overnight stay at a very clean and neat establishment. The host was a real gentleman. Thank you once again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desmond W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond W

Dit was fantasties! Baie gerieflik, netjies en skoon. Thys en sy vrou is baie gasvry en doen meer vir 'n mens as wat nodig is. Puik diens en akkommodasie.

Fantasties! 7-ster!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marsh-straat 8, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bd952534193f5f1406ee138496a48b419dfb6bf84cc8b1768074e7f73eda939350a009e367bb1e6044ec166f1cf0397acc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 8 Marsh Street Albertinia 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.200745557045 21.588757457672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem