Bramber Court

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bramber Court bied selfsorgvakansiewoonstel-verblyf met lieflike uitsigte naby alle geriewe. Die Bramber Court-kompleks is 'n toevlugsoord van rustigheid in 'n stil doodloopstraat onder Seinheuwel.

Verblyf is beskikbaar in volledig gemeubileerde en toegeruste tweeslaapkamer-selfsorgwoonstelle. Elke woonstel het 'n kombuis wat goed toegerus is met standaard kookgerei en moderne toebehore. Daar is ook 'n eetarea en 'n sitkamerarea met 'n TV. WiFi is ook beskikbaar.

Dié art deco-styl gebou bied veilige toegang en parkeerplek word voorsien.

Die gashere is beskikbaar om gaste by te staan rakende besprekings vir safaris, toere, skuba-duik naby skeepswrakke in die omgewing en reise oor land.

'n Persoonlike sjef kan ook teen 'n addisionele koste gereël word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bramber Court gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]