Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bramber Court

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Bramber Court
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Carla V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V
Gesin met tieners

Goeie diens en ligging.

Alles is baie gerieflik en die ligging is ideaal. Stapafstand van Groenpunt Stadion en restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Saam met vriende

Waarde vir geld en sentraal.

Ons moes naby die waterfront bly ter wille van 'n surfski resies, dit was lekker naby aan die race venue, waterfront en presies wat ons nodig gehad het. Ons het sommer by een van die restaurante gaan eet. Die veilige parkering was die heel belangrikste van alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Walter V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Walter V
Saam met vriende

Baie netjies en goeie diens! Dee is baie behulpsaam.

Goed geleë en binne stapafstand van alle besienswaardighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doreen A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A
Besigheidsreis

Baie aangename woonstel

Twee gerieflike slaapkamers met fantastiese beddens. Die kamers is baie ruim. Netflix is beskikbaar. Die eenheid is baie veilig met 'n veiligheidshek by die straat en ook een by die woonstel. Ons het 'n derde persoon geakkommodeer in die sitkamer (uitvoubed) teen geen ekstra onkoste nie. Al die toebehore is nuut en vars en hoë kwaliteit. Die area is aangenaam en stil, al is dit na aan die Waterfront. Geen geraas van die bure nie. Die eienaar en bestuurder was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis weer kom bly. 'n Lessenaar kan voorsien word vir besigheidsreisigers, al het ek dit self nie nodig gekry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roselyn W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roselyn W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het die rustigheid baie geniet.

Die woonstel is sprankelend skoon en baie goed toegerus, kry die gevoel jy's in jou eie huis maar die feit dat dat so stil en rustig is laat jou besef jy's op 'n breek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bramber Court se terugvoer

Baie dankie, ons hoop dat jy sal ons weer kom besoek.
Steven en Die Span by Bramber

Bramber Court
Shahn A - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shahn A

Excellent stay, very spacious and value for money.

The staff member Dee was very friendly accommodating. The place was very clean and in a safe area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha F
Saam met vriende

Baie lekker plekkie met alles wat jy nodig het.

Die plekkie is regtig waarde vir geld en jy kan lekker kuier. Sal dit aanbeveel vir vriende wat Groenpunt-area wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bramber Court se terugvoer

Beste Natasha,

Baie dankie vir jou ondersteuning, ons waardeer dit.

Groete,
Steve en die span

Bramber Court
Liezel M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel M
Saam met vriende

Aangenaam verras.

Goeie diens. Baie skoon. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bramber Court se terugvoer

Baie Dankie, ons hoop dat ons sien jou weer.

Groete,
Steven en Die Span

Bramber Court
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ravenscraig-weg 12, Groenpunt, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAst2JYcvriKRKmx0rqmTS4TkOLFGZCDycItFknsoIKPuOWpNcO1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 12 Ravenscraig Road Green Point 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.909807461871 18.403487638029