by Brandy's Beach House | LekkeSlaap
+41

Brandy's Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heath-weg 2115, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Brandy's Beach House is ’n strandkothuis tussen natuurlike fynbos en bied uitsigte op Kogelberg vanaf die dek en die kombuis. Die huis is in Bettysbaai en is net 350 m vanaf die Silversands-strand.

’n Privaat plankpaadjie lei deur die fynbostuin na die oopplan-huis. Hierdie huis met 1 verdieping beskik oor 2 slaapkamers en bied verblyf aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed. Die badkamer het ’n bad en 'n aparte dubbelstort. Daar is ’n buite-stort om af te spoel na ’n dag by die strand.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met ’n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en ’n wasmasjien. Die sitarea het ’n houtkaggel vir koue wintersaande. Feëtjieliggies gee hierdie kothuis ’n romantiese atmosfeer.

Die huis het ook braaigeriewe, veilige parkeerplek en 'n groot houtdek. Troeteldiere word toegelaat.

Die eiendom is in 'n onomheinde fynbosarea waar die sterre party nagte helder skyn, sonsondergange ongelooflik kan wees en die lug altyd skoon is.

Slaapplek

’n Bespreking by Brandy's Beach House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Brandy's Beach House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Heath-weg 2115, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brandy's Beach House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heath-weg 2115, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bcf324a3dee2e5a372ccbb82af91fc1c0ef05085fdf880e6edf05e2b7285ef94e13015d6692901bd969569775d828344340?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 2115 Heath Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.3701159 18.8825822
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem