Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brandy's Beach House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Zoë Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Brandy's Beach House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Joy W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek beveel hierdie plek sterk aan.

Uitstekend! Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus.

Mooi plekkie naby strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Gesin met tieners

Uitstekende waarde vir geld.

Fantastiese plekkie, uitgelê van so aard dat jy net kan leef. Voorwaar ons verwagtinge oortref. Sal beslis weer daarheen gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia G
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly in pragtige huisie.

Die huisie was baie goed toegerus. Heerlik stil en rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandy's Beach House se terugvoer

Thank you Patricia. It was a great spleasure hosting you and your family. Keep an eye out for future specials.
Regards from Brandys Beach House.

Brandy's Beach House
Jenny P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny P
Saam met vriende

Huis met die baie vensters.

Heerlike huis langs die see en tussen fynbos met fantastiese uitsigte oor die berg deur die groot vloer tot dak vensters. Die huis het alles wat mens nodig het met goeie kwaliteit beddegoed en kombuisware. Lekker groot oopplan kombuis en leefruimte met 'n baie effektiewe kaggel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandy's Beach House se terugvoer

Thank you so much for the review. brandy's Beach house would love to host you again.
Regards
Zoe

Brandy's Beach House
Courtney T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney T
Saam met vriende

Truly a home away from home.

We had the most relaxing stay at Brandy's Beach House. The house is well equipped and provides all the comforts of home, even down to the small things like a loadshedding box which luckily we didn't have to use. We were highly impressed with the state of the house and the efficacy of the self check-in and check-out. The house is perfectly located for privacy and safety and we will definitely be going back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandy's Beach House se terugvoer

Thank you for the wonderful review. It was a pleasure hosting you. We look forward to welcoming you back to Brandys Beach House.

Brandy's Beach House
Nadine B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine B
Gesin met klein kinders

Excellent service from the owner and her friend helping her. Everything was so neat and everything you need for a self-catering holiday is there.

We absolutely loved our stay! Loved the location and the lay-out of the house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Charlotte S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Skuifdeure benodig aandag. Die een tussen die hoofslaapkamer en stoep is nie sekuur in sy raam nie. Die bad wat in die deurloop agter 'n gordyn staan is baie vreemd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandy's Beach House se terugvoer

The stacking doors & working security alarm with armed response are two of the features we very proudly boast about, so sorry that we could not offer more.
Thus far, our spectacular antique bath, surrounded with luxurious curtains has been a main attraction for many guests, so sorry you did not enjoy it.
The location of Brandy's Beach House is something that cannot be changed. The 300m from the beach allows for the sound of the waves, privacy, the smell of the ocean and an absolutely beautiful surrounding surprise of local vegetation.

Brandy's Beach House
Leanne M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leanne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were forced to relax due to the weather. We could not enjoy the openness of the house, but think it would be great. It has everything one needs for a comfortably stay.

We enjoyed our stay, loved the garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandy's Beach House se terugvoer

Thank you for the review. Pity the weather was so bad. Bettys and its gale force winds. Hopefully next time the weather will be better

Brandy's Beach House
Lizelle S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en ontspanne

Brandy's Beach House is 'n baie oulike plekkie met al die geriewe, insluitende gasplate vir ingeval daar beurtkrag is. Ons was mal oor die glasdeure wat natuurlike sonlig in elke kamer inlaat. Ons kan dit hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandy's Beach House se terugvoer

Thank you for the review. Hope to see you again.

Brandy's Beach House
Alton G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alton G
Gesin met tieners

A home away from home!

Well equipped with all the comforts of home. No need for anything but your food and drink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandy's Beach House se terugvoer

So glad u enjoyed your stay at brandys beach house. We look forward to hosting you and your family again.

Brandy's Beach House
Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heath-weg 2115, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bcf324a3dee2e5a372ccbb82af91fc1c0ef05085fdf880e6edf05e2b7285ef94e13015d6692901bd969569775d828344340?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 2115 Heath Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3701159 18.8825822
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem