Breede River Chalet

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Breede River Chalet is 'n bekoorlike grasdak-chalet met 4 slaapkamers in 'n stil dorpie langs die Breederivier. Die jetty is op jou drumpel.

Breede River Chalet het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers. Die hooflsaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, en die ander 2 kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Verder is daar 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Eersgenoemde het 'n ontbyttoonbank, yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolf. En daar is 'n TV in die woonkamer.

Die Breederivier bied heelwat doendinge vir die hele gesin: bootvaarte, waterski, swem, kanovaart, hengel, fietsry, en pieknieks op die oewer. Hengelaars is mal oor dié plek en die voëllewe is volop.

Slaapplek

'n Bespreking by Breede River Chalet sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Breede River Chalet gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 300 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]