Brenton Bliss 3
Kry 25% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Staatspresident CR Swart-weg 135, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R900R675 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Brenton Bliss 3 is in die prentjiemooi area, Brenton-on-Sea, naby Knysna en spog met 'n see-uitsig. Die lieflike vakansiehuis bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan gesinne of groepe vriende wat op soek is na gerieflike verblyf op die Tuinroete.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste in hierdie slaapkamer gebruik 'n gastebadkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv, genoeg gemaklike sitplek en 'n etenstafel. Die leefarea lei na 'n oop balkon met buitesitplek en 'n uitsig oor die see.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe in die tuin is beskikbaar. Die huis is naby Knysna, Shop on Sea, die gewilde BLU-restaurant, die strand en die Brenton Blue Butterfly Natuurreservaat. Honde is welkom teen 'n ekstra koste.
Maksimum 2 honde en die fooi is R500 per hond per verblyftydperk.
Slaapplek
’n Bespreking by Brenton Bliss 3 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Elma Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Jaar gelys 1
Ligging
- Staatspresident CR Swart-weg 135, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Brenton Bliss 3 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Brenton-on-Sea Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Staatspresident CR Swart-weg 135, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom