Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brenton Blue

Out of Africa
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens, 'n privaat badkamer en bied toegang tot 'n klein balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. Handdoeke, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër word voorsien. Gaste kan van die gemeenskaplike sitkamer, eetkamer, braai-area en Jacuzzi gebruik maak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let daarop dat die eienaars op die perseel woon.
Tariewe vir Beachcomber, die Lily Room, Union Jack en Out of Africa is B&B-verblyf.
Tariewe vir Delft is selfsorgverblyf.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Gaste moet asb. water spaarsamig gebruik en by die waterbeperkings in die area hou.
Neem asseblief kennis dat die eienaar op die perseel woon.
Die eiendom kan nie as 'n geheel bespreek word nie en partytjies word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Union Jack
Vanaf
Vanaf R1 050
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Handdoeke word voorsien. Tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër is beskikbaar. Die kamer bied toegang tot 'n balkon met ’n tafel en 2 stoele. Gaste kan van die gemeenskaplike sitkamer, eetkamer, braai-area en Jacuzzi gebruik maak. Daar is ook speletjiesboeke en tydskrifte beskikbaar vir gaste om te benut.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let daarop dat die eienaars op die perseel woon.
Tariewe vir Beachcomber, die Lily Room, Union Jack en Out of Africa is B&B-verblyf.
Tariewe vir Delft is selfsorgverblyf.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Gaste moet asb. water spaarsamig gebruik en by die waterbeperkings in die area hou.
Neem asseblief kennis dat die eienaar op die perseel woon.
Die eiendom kan nie as 'n geheel bespreek word nie en partytjies word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Beachcomber
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié sonnige kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer. Handdoeke word voorsien. Tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër is beskikbaar. Die kamer bied toegang tot 'n balkon met dekstoele wat met die ander kamer gedeel word. Gaste kan van die gemeenskaplike sitkamer, eetkamer en braai-area gebruik maak. Volledige DStv, speletjies, boeke en tydskrifte is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let daarop dat die eienaars op die perseel woon.
Tariewe vir Beachcomber, die Lily Room, Union Jack en Out of Africa is B&B-verblyf.
Tariewe vir Delft is selfsorgverblyf.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Gaste moet asb. water spaarsamig gebruik en by die waterbeperkings in die area hou.
Neem asseblief kennis dat die eienaar op die perseel woon.
Die eiendom kan nie as 'n geheel bespreek word nie en partytjies word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Lilly Room
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié sonnige kamer het 'n see-uitsig en 'n koningingrootte-bed. Dit het ook 'n en suite-badkamer en handdoeke word voorsien. Tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër is beskikbaar. Die kamer bied toegang tot 'n balkon met dekstoele wat met die ander kamer gedeel word. Gaste kan van die gemeenskaplike sitkamer, eetkamer en braai-area gebruik maak. Daar is ook speletjiesboeke en tydskrifte.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let daarop dat die eienaars op die perseel woon.
Tariewe vir Beachcomber, die Lily Room, Union Jack en Out of Africa is B&B-verblyf.
Tariewe vir Delft is selfsorgverblyf.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Gaste moet asb. water spaarsamig gebruik en by die waterbeperkings in die area hou.
Neem asseblief kennis dat die eienaar op die perseel woon.
Die eiendom kan nie as 'n geheel bespreek word nie en partytjies word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Delft
Vanaf
Vanaf R1 300
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid is gerieflik vir 2 gaste ingerig. Die slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer. Daar is genoeg kaste en pakplek. Handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus en daar is buite plek om wasgoed op te hang. 'n TV met volle DStv is in die eenheid beskikbaar. Die woonstel bied toegang tot 'n dek met 'n gedeeltelike see-uitsig en braaigeriewe. Daar is ’n tafel met 2 stoele op die dek en ook 2 stoele vir die strand. Die kombuis is ten volle toegerus en indien daar iets kort, is die gasheer daar om te help. ’n Skoonmaakdiens kan gereël word. Daar is ook komplimentêre tee, koffie en beskuit met aankoms.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let daarop dat die eienaars op die perseel woon.
Tariewe vir Beachcomber, die Lily Room, Union Jack en Out of Africa is B&B-verblyf.
Tariewe vir Delft is selfsorgverblyf.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Gaste moet asb. water spaarsamig gebruik en by die waterbeperkings in die area hou.
Neem asseblief kennis dat die eienaar op die perseel woon.
Die eiendom kan nie as 'n geheel bespreek word nie en partytjies word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President CR Swart-weg 431, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANxNYISnCIDXW9Z3tkTLg1mdcOSxfpBB1NiMhSZTxA2YizRpaC5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 431 President CR Swart Road Brenton-on-Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -34.071816895221 23.03042820734
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem