Brenton On Rocks
Opsomming van Resensie
Marné O - Apr 2021
Gemiddeld
Vriendelik, lekker kos, puik ligging.
Brenton On Rocks's terugvoer
Baie dankie Marne, ek waardeer jou positiewe verwysing. Dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete en bly veilig, Nico Gordon
Gerda N - Apr 2021
Gemiddeld
Die lekkerste verblyf met 'n vriendelike atmosfeer!
Brenton On Rocks's terugvoer
Baie dankie Gerda, ek waardeer jou positiewe verwysing.
Dit was lekker om julle hier te kon ontvang.
Ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete en bly veilig,
Nico Gordon
Amanda E - Apr 2021
Gemiddeld
Beste woonstel waar ons nog gebly het!
Brenton On Rocks's terugvoer
Baie dankie Amanda,
Bly julle het lekker gebly
Hoop ons sien julle binnekort terug
Groete,
Nico
Naomi V - Feb 2021
Gemiddeld
Perfekte blyplek en goeie diens.
Brenton On Rocks's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Naomi. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle as ons gaste te he. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom. Groete, Nico Gordon.
Hanri J - Feb 2021
Gemiddeld
Beste see-uitsig. Skoon en netjiese kamer. Ons het heerlik daar ontspan.
Brenton On Rocks's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Hanri. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle as ons gaste te he. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom. Groete, Nico Gordon.
Mariska B - Feb 2021
Gemiddeld
Abosluut die lekkkerste kuier gewees
Brenton On Rocks's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Mariska. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle as ons gaste te he. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom. Groete, Nico Gordon.
Henk E - Jan 2021
Gemiddeld
Fantastiese see-uitsig.
Brenton On Rocks's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Henk. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle as ons gaste te he. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom.
Groete,
Nico Gordon
Amanda C - Des 2020
Gemiddeld
Asemrowend mooi.
Brenton On Rocks's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Amanda. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle as ons gaste te he. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom.
Nico Gordon
Megan M - Nov 2020
Gemiddeld
Most amazing weekend.
Brenton On Rocks's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle as ons gaste te he. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom.
Marisha S - Nov 2020
Gemiddeld
Baie goeie diens, vriendelike bestuurder, voel baie welkom, lekker ontbyt, mooi uitsig.
Lees meerBrenton On Rocks's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle as ons gaste te he. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom.
Marietjie T - Nov 2020
Gemiddeld
Puik
Brenton On Rocks's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Marietjie. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle as ons gaste te he. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom.
Barry B - Nov 2020
Gemiddeld
Excellent.
Brenton On Rocks's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle as ons gaste te he. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom.
Anna-mari V - Nov 2020
Gemiddeld
Asemrowende uitsig!
Brenton On Rocks's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle as ons gaste te he. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom.
Reinette S - Nov 2020
Gemiddeld
Pragtige verblyf met asemrowende uitsigte.
Brenton On Rocks's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle as ons gaste te he. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom.
Edrich E - Okt 2020
Gemiddeld
Baie mooi en rustig.
Brenton On Rocks's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle as ons gaste te he. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom.
Susan H - Jan 2020
Gemiddeld
Pragtige uitsig, skoon, netjies en privaat.
Brenton On Rocks's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Susan. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle as ons gaste te he.
Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom.
Frans G - Okt 2019
Gemiddeld
Verblyf het aan alle verwagtinge voldoen.
Brenton On Rocks's terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer, Frans. Ons waardeer dit opreg.
Ons hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom.
Alles wat mooi is vir julle.
Andrea G - Okt 2019
Gemiddeld
Fantasties!
Brenton On Rocks's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Andrea. Dit was net 'n pleasier!!
Ons sien uit om julle weer in die toekoms terug te verwelkom!
Yvonne V - Sep 2019
Gemiddeld
Room with a view!
Brenton On Rocks's terugvoer
Good day Yvonne,
Thank you very much for your feedback.
We hope to welcome you back again in the future.
Anja C - Jul 2019
Gemiddeld
Goed geleë, netjies en skoon en alles wat ons nodig gehad het.
Brenton On Rocks's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom.
Tuanett D - Jul 2019
Gemiddeld
Baie oulik.
Brenton On Rocks's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Tuanett. Ons hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom.
Wendy V - Jul 2019
Gemiddeld
Verblyf vir Knysna Marathon Oesterfees.
Lees meerBrenton On Rocks's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Wendy, ons neem dit ernstig ten harte.
Ons was ongelukkig nie bewus dat julle koud gekry het nie, ons het selgs daarvan gehoor toe julle die sleutels kom inhandig. Sou julle ons in kennis stel daarvan, sou ons dadelik vir julle nog komberse en nog 'n verhittingseenheid voorsien het.
Groete,
Brenton on Rocks
Mr F - Jun 2019
Gemiddeld
Lieflike uitsig en stil omgewing.
Brenton On Rocks's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om julle weer eendag in die toekoms terug te verwelkom.
Alles wat mooi is.
Groete,
Mariska
Cobus P - Jun 2019
Gemiddeld
Dit was vrek lekker!
Brenton On Rocks's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons hoop om jou weer in die toekoms terug te verwelkom.
Gerrit V - Jun 2019
Gemiddeld
Onbeskryflik mooi.
Brenton On Rocks's terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Gerrit
Hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom
Groete,
Nico Gordon
Charl P - Mei 2019
Gemiddeld
Heerlik.
Brenton On Rocks's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Charl.
Ons hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom.
Lisa L - Apr 2019
Gemiddeld
Amazing stay.
Brenton On Rocks's terugvoer
Dear Lisa,
What a beautiful review. Thank you so much. We are so happy to hear that you enjoyed your honeymoon with us and hope to welcome you back again soon. Best wishes for the year ahead.
Monya W - Mrt 2019
Gemiddeld
Asemrowende uitsig!
Brenton On Rocks's terugvoer
Dear Monya,
Thank you very much for your feedback. We are happy to hear that you enjoyed your stay with us. Brenton on Sea is part of the general Knysna area which includes Brenton on Lake, Belvidere and is only located 15 km from the Knysna city central. There are 2 very popular restaurants in Brenton, the Butterfly Blu being Knysna only restaurant with a direct sea view, walking distance from the property. That might give you the impression of being isolated, but it is most definitely not. For only R76 you can have an English breakfast with toast, juice and coffee.
Carel V - Feb 2019
Gemiddeld
Baie lekker, rustige naweek gekuier.
Danielle J - Jan 2019
Gemiddeld
Ongelooflike uitsig.
Brenton On Rocks's terugvoer
Goeie dag Danielle,
Baie dankie vir jou terugvoer, ons is bly om te hoor dat julle,julle wegbreek hier by ons geniet het.
Daar is een klein kruideniersware winkel in Brenton wat iets van alles aanhou, sodat gaste nie hoef in te ry dorp toe nie. Ongelukkig het hul wel nie die groot verskeidenheid van die groot supermarkte in Knysna nie, maar wel iets van alles.
Ons hoop jul weer terug te verwelkom in die toekoms.
Vriendelike groete vanaf Brenton,
Mariska
Annalize C - Jan 2019
Gemiddeld
Pragtige blyplek - waarde vir geld!
Brenton On Rocks's terugvoer
Beste Annalize,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly om te hoor dat julle die Kersseisoen hier by ons geniet het.
Ons hoop om julle weer terug te verwelkom.
Groete,
Mariska
Ian V - Jan 2019
Gemiddeld
Uitstekend.
Aubrey W - Jan 2019
Gemiddeld
Wonderlike vakansieverblyf.
Brenton On Rocks's terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer.
Ons is baie bly om te hoor dat julle die tydjie hier geniet het.
Ons hoop om jul weer in die toekoms terug te verwelkom.
Henk J - Jan 2019
Gemiddeld
Pragtig.
Andre V - Des 2018
Gemiddeld
Rustig met die klank van die see buite my venster.
Brenton On Rocks's terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer. Ons is bly om te hoor dat julle,julle vakansie breek by ons geniet het.
Ons hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom.
Daleen B - Nov 2018
Gemiddeld
Uiters aangenaam.
Brenton On Rocks's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Cornelia. Ons is bly dat jul.julle tyd saam met ons geniet het en ons hoop om julle weer eendag terug te verwelkom. Vriendelike groete vanaf Brenton.
Steven D - Okt 2018
Gemiddeld
Lekker geslaap.
Brenton On Rocks's terugvoer
Baie dankie vir jou tergvoer ons waardeer dit baie. Ons hoop dat jul ons weer sal besoek.
Priscilla Mokhoro M - Sep 2018
Gemiddeld
Divine.
Lees meerBrenton On Rocks's terugvoer
Dear Priscilla,
Thank you very much for your feedback. We strive to create the best experience for each and every guest and it is always wonderful to hear when guests have enjoyed their time with us. We hope to welcome you and your group back again.
All the best,
Mariska
Jan V - Aug 2018
Gemiddeld
Very good!
Brenton On Rocks's terugvoer
Dear Jannie,
Many thanks for your feedback.
We hope to welcome you back sometime in the future.
Best regards,
Brenton on the Rocks Team
Retha N - Aug 2018
Gemiddeld
Baie lekker vakansiehuis, perfek geleë.
Brenton On Rocks's terugvoer
Retha,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle hier te he en ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Nico Gordon
Aziz P - Jul 2018
Gemiddeld
Beautiful. Home away from home.
Brenton On Rocks's terugvoer
Dear Aziz,
Many thanks for your feedback. We hope to welcome you back again in the future.
Best wishes,
Mariska
Ilse L - Jul 2018
Gemiddeld
It's child friendly and peaceful and the best guest house to stay at.
Brenton On Rocks's terugvoer
Thanks for your review. Hope to see you back soon with an even better experience.
Lizette V - Jul 2018
Gemiddeld
Die uitsig oor die see vanuit die slaapkamer en balkon het my asem weggeslaan.
Brenton On Rocks's terugvoer
Goeie dag Lizette,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker by ons gebly het.
Beste wense en ons hoop op jul eendag terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Mariska
Bertus V - Mei 2018
Gemiddeld
Mooi. Romanties. Gerieflik.
Henk D - Mei 2018
Gemiddeld
Mooi uitsig oor die see.
Brenton On Rocks's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Henk. Ons hoop om julle eendag weer terug te verwelkom.
Jana C - Mrt 2018
Gemiddeld
Fantasties!
Brenton On Rocks's terugvoer
Thank you very much for your feedback, Jana.
We truly hope to welcome you and your husband back in the future.
Jess B - Feb 2018
Gemiddeld
Heerlik rustige en ontspanne atmosfeer!
Brenton On Rocks's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons hoop om jul weer terg te verwelkom!
Groete,
Brenton on the Rocks Span
Elize V - Jan 2018
Gemiddeld
Absoluut perfek, van die uitsig tot die diens, kan ek oor niks kla nie, sal vir seker weer gaan, en dit aanbeveel.
Brenton On Rocks's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering.
Ons hoop om jul weer vir langer terug te verwelkom.
Colette L - Des 2017
Gemiddeld
Asemrowende see-uitsig.
Lees meerBrenton On Rocks's terugvoer
Goeie dag Colette,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sal defnitief aandag gee aan die punte wat jy genoem het.
Vriendelike groete,
Brenton on the Rocks
Bernard V - Nov 2017
Gemiddeld
Baie netjies en mooi uitsig.
Brenton On Rocks's terugvoer
Baie danie vir jou terugvoer. Hopelik sien ons jul weer in die toekoms.
Groete
Brenton
Lee-anne J - Sep 2017
Gemiddeld
Dit was hemels.
Brenton On Rocks's terugvoer
Baie Dankie Lee-Anne, ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete vanaf Brenton.
Alecia B - Aug 2017
Gemiddeld
Pragtig, skoon en ruik so lekker.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Beautiful, clean and smells so nice.
We had a great stay. Dolphin spotting was a welcome bonus.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Brenton On Rocks's terugvoer
Hi Alecia,
Thank you for your review. We hope to see you again in the future.
Best wishes,
Mariska
Dian C - Jun 2017
Gemiddeld
Vriendelike diens met 'n pragtige uitsig.
Brenton On Rocks's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons hoop om jul weer in die toekoms te sien.
Vriendelike Groete, Mariska.
Diff D - Apr 2017
Gemiddeld
Alles wat jy van 'n vakansie verwag - uitstekend.
Brenton On Rocks's terugvoer
Hi Diff,
Baie dankie vir die wonderlike resensie.
Ons waardeur jou terugvoer opreg.
Vriendlike groete,
Leon & David
Elmine B - Nov 2016
Gemiddeld
Rustig, gerieflik, pragtige ligging en twee baie goeie en aangename gashere.
Brenton On Rocks's terugvoer
Hi Elmien,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeur dit opreg.
Vriendelike Groete,
Leon
Riaan B - Jun 2016
Gemiddeld
Die uitsig!
Brenton On Rocks's terugvoer
Hi Riaan,
Thank you for your review on Brenton On Rocks. We are delighted to read that you had a great experience.
We are looking forward to welcoming you back in the near future.
Warm regards from the Garden Route,
David & Leon
Philip O - Apr 2016
Gemiddeld
Ligging is uitstekend.
Brenton On Rocks's terugvoer
Dear Philip,
Thank you for taking the time to leave us a review. We are delighted to know that you had a great stay.
We hope to welcome you back again in the near future.
Warm Regards,
Leon & David
Johan G - Jan 2016
Gemiddeld
Fantasties.
Brenton On Rocks's terugvoer
Goeie dag Johan,
Baie dankie vir n wonderlike resensie. Ons waardeer dit opreg.
Tot volgende keer,
Leon
Mike S - Des 2015
Gemiddeld
Pragtige see-uitsig.
Brenton On Rocks's terugvoer
Hi Mike,
Baie dankie vir die resensie, dit was heerlik om julle hier te he.
Tot volgende keer,
Groete,
Leon
Nastazia V - Okt 2015
Gemiddeld
Fantasties!
Brenton On Rocks's terugvoer
Hi Nastazia ,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Dit was heerlik om julle te huives. Ons sien uit daarna om julle binnekort terug te verwelkom.
Groete,
Leon & David
John K - Jul 2015
Gemiddeld
Management is hands on!
Johan E - Jul 2015
Gemiddeld
Die ligging is pragtig, die personeel baie vriendelik en die plek is wonderlik skoon.
Lees meerTilda J - Mrt 2015
Gemiddeld
Lekker.
Jc V - Mrt 2015
Gemiddeld
Goeie verblyf, met goeie ligging en diens.
Hanna V - Feb 2015
Gemiddeld
Die beste verblyf ooit!
Wietz V - Jan 2015
Gemiddeld
Verblyf fantasties, met ongelooflike uitsig.
Nenette V - Jan 2015
Gemiddeld
Awesome view but small space
Carel Christiaan D - Jan 2015
Gemiddeld
Fantastiese kamer!
Carlien K - Jan 2015
Gemiddeld
Netjiese selfsorg-eenheid!
Jannie V - Sep 2014
Gemiddeld
Gerieflik maar detail kry nie aandag nie.
Carol R - Mei 2014
Gemiddeld
Relaxing and beautiful
Mariette V - Mei 2014
Gemiddeld
Heerlik.
Helen M - Jan 2014
Gemiddeld
Visueel 'n fees!
- Kapasiteit: 30 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbrasstraat 276, Brenton On Sea, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom