LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Brenton on Sea Cottages | LekkeSlaap
+125

Brenton on Sea Cottages

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 217 resensies vir Brenton on Sea Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johann R - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Super gewees, gaan binnekort weer.

Catherine A - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine A
Saam met eggenoot / lewensmaat

An amazing place to stay. Ultra professional and helpful staff. Nothing is too much trouble for them. Cottages are immaculate and well stocked. Highly recommend.

Amazing place to stay. The whole of Brenton is so friendly and well organised. The fact that there is no shopping mall or shops is just so peaceful. The cottages were very clean, immaculate and well-maintained. Staff are more than willing to help and very professional. Thank you for a superb stay.

Ilze W - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze W
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Wat ‘n wonderlike vakansie! Netjiese verblyf, rustig en pragtig. Die skoonmakers maak mooi skoon en dis so lekker om nie oor skottelgoed en skoonmaak te bekommer nie. Kinders het grasperke baie geniet. Pragtige uitsig, pragtige plek. Naby genoeg aan als wat saak maak. Niks het geskort nie. Ons kom beslis terug! Baie dankie!

Gurty V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gurty V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek.

Julle diens was puik, ek sal weer van julle gebruik maak dankie.

Phillisia B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillisia B

Peaceful and relaxed.

You have to experience it.

Sybrand S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybrand S
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Dit was heerlik, plek is skoon en mooi ligging.

Lizette S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlikste naweek ooit.

Beste kliëntediens, ons het na inkloktyd gearriveer maar, Chantel het vir ons gewag om sleutel en dokumentasie te oorhandig. Die cottages is baie netjies en die skoonmaakpersoneel is die beste. Jy kan rustig verkeer, want daar is 24/7 sekuriteit aan diens. Dis baie goed geleë, stapafstand van die see, en hulle het 'n swembad op die perseel vir gaste. Dit is baie bekostigbaar, jy kry regtig waarde vir jou geld. Ek sal dit vir enige een aanbeveel wat net 'n bietjie wil wegkom uit die gewoel en die rustigheid en stilte van Brenton on Sea Cottages wil ervaar.

Niel T - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Niel T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, skoon, pragtige uitsig, rustig, stylvol, perfekte tuin

Ons het 3 nagte by Brenton on Sea oornag in Maart 2021. agv van Covid was baie van die eenhede leeg, dus was ons redelik privaat, sonder enige steurnis. Ons is vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Chris, die bestuurder, is 'n vriendelike en behulpsame man. Hy woon op die perseel en was heeltyd beskikbaar. Voorwaar 'n pragtige plek.

Lelanie M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lelanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende omgewing

Die uitsig uit die kothuis is fantasties. Vir seker rus en vrede. Sal vir seker weer daar tuisgaan. Die kothuis was werklik baie skoon en netjies binne. Die ontvangspersoneel was baie vriendelik en behulpsaam. ’m Waaier in die kothuis kan ’n lafenis vir die warm dae wees.

Louise R - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basies, maar waarde.

Baie netjies. Benodig lugversorging.

Ryno D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Lekker rustig en gemaklik, sal beslis weer kom.

Martitia O - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martitia O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike huweliksherdenking.

Baie netjiese verblyf met aandag aan detail, goed onderhoude tuine en al die personeel wat ons teëgekom het was uiters vriendelik en behulpsaam. Ons sal vir seker terugkom, en die plek vir ons kinders ook wys.

Yolande O - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande O
Gesin met klein kinders

Heerlik, rustig, moeite werd.

Wat 'n pragtige plek. Die skoonmakers is fantasties. Trek plek mooi reg terwyl jy nie daar is nie. Ek't my kind se tablet vergeet na ons vakansie. Toe hulle kom skoonmaak het hul dadelik laat weet daar het 'n tablet agter gebly. Dankie aan julle almal.

Henry N - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henry N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename en professionele staff.

Die kantoordames is baie behulpsaam en ook die skoonmaakdames, selfs die mense wat die braai-areas skoonmaak. Oom Chris, die bestuurder, het ons dadelik tuis laat voel, en sy geselsies was altyd welkom. Julle personeel is tops, julle mag maar trots wees op hulle.

Cecilia A - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia A
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties, ons sal definitief binnekort weer die oord besoek.

Dit was die beste ondervinding in 'n baie lang tyd. Die Cottage is pynlik netjies. Alles wat jy benodig is daar. Die hele oord is puik, die tuine en swembad is baie goed versorg. Die ontvangspersoneel was behulpsaam en vriendelik. Die bestuurder Chris en sy vrou was gaaf en besorgd oor ons, dierbare mense. Met 'n bestuurder soos die kan 'n oord nie verkeerd gaan nie. Ek sal enige tyd Brenton on Sea aanbeveel.

Hanli D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, baie netjies.

Baie rustige wegbreek gehad, die eenheid uiters netjies en skoon.

Marlene M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gaan beslis weer by Brenton on Sea Cottages kuier.

Brenton on Sea Cottages se diens is fantasties en die oord is mooi en netjies, goed versorg, met baie goeie diens. Ek kan nie dink aan 'n beter plek om te ontspan, weg van alles, nie. Die uitsig is mooi, die omgewing stil en die personeel vriendelik en doeltreffend. Ek beplan al ons volgende vakansie daar.

Jazmin J - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jazmin J
Saam met vriende

Dit was pret.

Alles was naby: die see, swembad, restaurant, winkel. Baie gerieflik en mooi.

Angelique S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay at Brenton On Sea so much.

The staff was very friendly, the cottage was neat and clean. 2 restaurants in walking distance. We had a great time. Would highly recommend Brenton on Sea Cottages.

Jurene E - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Silwerskoon akkommodasie met pragtige see-uitsigte in 'n rustige omgewing.

Baie tevrede met die chalet. Dit het alles wat jy nodig het.

Jannie R - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very nice relaxing weekend with walks along the beach.

I can really recommend the location and accommodation.

Gail B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Aangename tydjie, baie rustig, 'n geesvervullende strand-uitstappie. Was baie verfrissend. Sal graag weer kom.

Meesha B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meesha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en netjies.

Mense is baie vriendelik. Het goeie diens gekry en 'n heerlike nag rus in die pragtige cottage. Ons kom definitief weer terug.

Judy M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Judy M
Gesin met klein kinders

Gerieflik en ontspannend

Die akkomodasie is baie stylvol. Dit is gerieflik in terme van die volledige kombuis area en graniet blaaie asook die ondervloerse verhitting. Die akkomodasie is oop - daar is nie sekuriteit heinings ens. Nie. Maar dit het nie onveilig gevoel nie.

Cailin D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cailin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and pleasurable

Lara was very friendly and helpful. The cottage was clean and tidy. The resources provided within the chalet was helpful. The neighborhood felt safe and overall it was a great experience.

Juliana R - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana R
Saam met vriende

Asemrawend. Mooi uitsig. Vriendelike peroneel. Fantasmagories.

Ek het 'n 2 nagte-bespreking gehad met vriende, maar glo my, dit was te min. Alles was meer as wat 'n mens kon vra en die geld werd. Ek sal enige tyd weer Brenton on Sea kies vir 'n wegbreek. Oom Chris is die beste.

Gadija S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gadija S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

Very enjoyable. Lovely place. Definitely go back

Marlene M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek kan nie onthou dat ek al ooit so lekker gekuier het nie!

Brenton on Sea Cottages is pragtig en uiters netjies, veilig, met alle geriewe, alles wat nodig is. Ook WiFi! Die diens is puik, die ligging uitstekend, die rustigheid wonderlik. Naby genoeg aan die see en die dorp, indien jy iets nodig kry. Tog ver genoeg van enige gewoel. Ons gaan so gou moontlik weer hier kuier.

Mogamat E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mogamat E
Gesin met klein kinders

Absolutely lovely.

They had everything I needed already available. Like Sunlight Liquid and clothes; down to the chopping boards and braai grill and tongs. I literally only had to pack food. The only let down was that the pool was locked.

Jolene W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene W
Gesin met klein kinders

Heerlike kuiers!

Ons is baie Vriendelik ontvang by die cottages, asook by ontvangs. Die eenhede is baie netjies, skoon en prakties. Ek is mal daaroor dat daar 'n stort en bad in is! Sal vir seker weer hier bly, want daar is 'n groot grasperk waar kinders kan speel en dis heerlik om die see te sien!

Louis V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Alles werk!

Goeie diens en vriendelike mense. Eenhede is baie netjies en skoon. Sal dit aanbeveel.

Surelda S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surelda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

We loved it. Small cottage but perfect just for us. Close to all the shops! Not a bad view. Will definitely go again!

Paul L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul L
Saam met vriende

Awesome, epic, wonderful.

On arrival we were welcomed with love. In addition we all were totally blown away by the fresh, clean, spacious cottage we were assigned. Brenton sea comes highly recommended.

Sjarlane B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sjarlane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens.

Huis was skoon, netjies en alles was in 'n goeie werkende kondisie. Ons was ontvang met gasvrye diens en alles was mooi aan ons verduidelik.

Willem J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Willem J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie beknop en beslis nie die moeite werd nie.

Die eenhede vir 2 gaste is so beknop dat die dubbelbed nie eers spasie aan albei kante het nie. Vir middeljarige mense is dit 'n baie ongemaklike situasie.

Angela S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela S
Saam met vriende

Beautiful. Peaceful.

Lounge area is a little bit too small for 6 adults. Would have preferred a bigger lounge area.

Nokutula L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokutula L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

Nice view, clean and safe place.

Lanri J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanri J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n lieflike plek om in te bly en sal enige iemand aanbeveel om hier te oornag

Sien sterre.

Hannes  - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie beslis die moeite werd om hier jou vakansie te hou puik vakansie akkommodasie.

Was regtig vir ons baie lekker om ons vakansie hier te spandeer. Was 'n belewenis.

Rozelle S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rozelle S
Saam met vriende

Beslis gesinsverblyf.

Als was mooi, gerieflik en skoon was saam vriende wat ek jare laas gesien het. Was ongelukkig stil gemaak voor 8 die aand terwyl ons mekaar se geselskap geniet het. Reëls sê 10 uur moet daar stilte wees. Terwyl ons kinders op gras gespeel het, het 'n ander gas deur venster geskree bly stil op 'n vakansie wil jy jou geniet en kan kuier en gesels tot laatnag. Maar andersins sal ek die plek aanbeveel want uitsig is fantasties.

Elize C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C
Saam met vriende

Vyfster-verblyf.

Die mooiste skoonste Cottage. Ontvangs by kantoor, asook Chris wat ons by die Cottage verwelkom het, kan net beskryf word as ongelooflik diens! Ons klomp vriende het besluit Brenton on Sea Cottages is op ons lys vir ons volgende kuier vroeg volgende jaar 2020!

Brenton on Sea Cottages's terugvoer

Ons is baie bly julle het lekker gekuier en ons sien beslis uit na volgende jaar se besoek.

Brenton on Sea Cottages
Johannes C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel mooi complex en super mooie ligging.

Heel mooie locatie en zeker een reden om nog eens terug te komen.

Elaine D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine D
Saam met vriende

Baie rustige verblyf.

Ons het lekker rustig gekuier. Chalets is lieflik en skoon en baie gerieflik geleë.

Grant L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grant L
Gesin met tieners

Fantastic place!

Fantastic, well kept place with exceptionally helpful staff. Really enjoyed our stay here and would gladly go back. Cottages are super clean and beds were so comfortable, felt like home. So thank you Brenton for a lovely stay.

Elizna S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Pragtige plek met gasvrye mense. Sal dit beslis aanbeveel.

Zandre J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zandre J
Gesin met klein kinders

Vernuwe en verfris.

Wonderlike rusnaweek, geleë in 'n pragtige deel van die Tuinroete.

Hermine M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermine M
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Ons gesin het bietjie weggebreek en ons het begin by Brenton-on-Sea, dit was ongelooflik lekker. Die ligging en die sonsondergang vanaf ons huisie was regtig een vir die boeke! Ons was stapafstand van die see. Die kinders het dit vreeslik geniet. Ons sal vir seker weer kom!

Brenton on Sea Cottages's terugvoer

Ons is so bly julle het dit baie geniet. Ons kyk uit vir julle volgende lekker kuier by Brenton on Sea Cottages.

Brenton on Sea Cottages
Vincent W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mees netjiesste plek wat ons nog oorgebly het.

Vriendelike mense van die ontvangs af tot die skoonmakers.

Elsabé D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé D
Gesin met klein kinders

Ongelooflik!

Het so heerlike by Brenton on Sea gebly, sal enige tyd daarheen gaan! Wens ons kon langer bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing!

Had such a lovely stay at Brenton on Sea, will go there anytime! Wish we could stay longer.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marisca H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca H
Gesin met tieners

Exceptionally clean, spacious and comfortable!

Thank you for a wonderful stay and to put on the underfloor heating for us. When we arrived after a wet and cold Karoo to Coast Cycle Race, it was fantastic to put our feet on the heated carpet! We enjoyed the beautiful views from our chalet. We will definitely go back!

Marie S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S
Saam met vriende

Baie mooi, netjiese verblyf met pragtige see uitsig!

Brenton on Sea Cottages is baie mooi, netjiese en gerieflike verblyf met 'n pragtige see uitsig. Die ligging is perfek, naby die see, asook 15 minute vanaf Knysna. Ons wens ons kon langer bly. Sal vir seker aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige, ontspannende wegbreek in die Knysna area soek.

Eppie M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eppie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n 2 dae-oorbly vir ons tydens ons reis na die Suid-Kaap. Oord was baie rustig en besoekersvriendelik.

Ons was baie beïndruk met die "nuwe" Brenton on Sea. Eenhede was herbou na die Knysna-brande. Ons eenheid was 'n 2 persoon een en alles wat 'n mens sou benodig was daar en op sy plek. Alle personeel was baie vriendelik, behulpsaam en die ontvangs was gereed met ons aankoms.

Riette C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Pragtige omgewing met uitstekende verblyf.

Riette C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maklik om te ontspan in 'n rustige en asemrowende omgewing. Bygesê ons het dit buite seisoen besoek.

Vriendelike personeel. Wonderlike wooneenhede wat baie goed onderhou word deur die opsigter-egpaar. Onderhoud/instandhouding en skoonmaak is baie aangenaam en dit is duidelik dat almal mekaar van ontvangs tot bestuur met respek behandel.

Mariske P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariske P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gedetalieers, effektief.

Uitstekend! Sal weer kom.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Clean, detailed, efficient.

Excellent! Will come again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Edith S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edith S

Baie aangenaam.

Dit was baie gerieflike en netjiese verblyf. Wonderlike ligging. Het dit baie geniet.

Magde-marie T - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magde-marie T
Gesin met klein kinders

Wat 'n ongelooflike ondervinding.

Definitief 'n moet om daar te oornag indien jy naby Knysna is. Die hele oord word so mooi onderhou. Daar is als wat jy benodig en die personeel by die oord is baie vriendelik.

Wilma V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Enkelreisiger

Rustig en gerieflik.

Ontvangs was goed. Bestuur het ons besoek en verseker dat sou daar enige probleme ontstaan is hulle onmiddellik beskikbaar. Heerlik gebly.

Lydia M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia M

Onverbeterlik .

Baie mooi bestemming met vriendelike diens. Eenheid was skitterblink skoon en is baie goed toegerus. Sal enige tyd weer tyd daar wil spandeer.

Rene U - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Die huis was baie skoon en die ondervloerse verhitting het vir seker gehelp vir die koue aande. Die personeel was vriendelik en gasvry. Ons sal vir seker weer hier bly!

Chantelle P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle P
Gesin met klein kinders

Dit was rustig en ons het 'n stunning view gehad.

Ons het baie lekker gebly, alhoewel dit redelik ver wan die winkel af is soos bv. die Spar, Checkers ens. Dus moes ons elke dag inry Knysna toe. Verder was dit lekker en het ons baie lekker gebly, net te kort.

Lenel U - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenel U
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Stylvolle eenhede, mooi uitsigte en puik diens. Oom Chris en sy vrou is die vriendelikheid self. Dankie vir lekker kuier, oom Chris.

Calvin H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvin H
Gesin met tieners

Outstekende verblyf.

Wat 'n wonderlike en lekker plek, so vreedsaam, netjies en skoon. Sal beslis teruggaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent stay.

What a wonderful and happy place, so peaceful, neat and clean. We will definitely want to stay again in the future!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Brendon L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon L
Gesin met klein kinders

'n Eenheid met baie spasie om te kan ontspan.

Puik akkommodasie en waarde vir jou geld. Spasie is meer as voldoende. Ons was daar in die winter tyd en die koue bly buite. Sal gerus weer terug gaan.

Irma S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma S
Gesin met klein kinders

Beste wegbreek ooit!

Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Dit was die beste keuse ooit, kan nie wag vir ons volgende vakansie na Brenton on Sea. Ons eenheid was perfek geleë met die mooiste uitsig. Als was perfek, baie netjies en die rustigste atmosfeer. Ek kan dit beslis aanbeveel!

Corinne N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corinne N
Saam met vriende

Beautiful, modern, clean and well-maintained resort.

We stayed in Twin bed Seaview Cottage, has everything you need for self contained cabin. Beautiful, modern and clean. Friendly staff and an all round beautiful destination, highly recommend! Choice of 2 restaurants on site. Our stay was too short.

Annette S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek geleë, netjies en prentjie mooi verblyf.

Heerlik gebly by Brenton on Sea Cottages. Uitstekende kliëntediens. Wooneenheid beskik oor alles wat jy vir selfsorg nodig het. Baie mooi uiteengesit. Presies wat ons gesoek het as basis om Knysna te verken.

Marissa R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa R
Gesin met tieners

Beautiful area stunning views and super safe.

We had a wonderful stay at Brenton on sea. Very friendly and helpful stuff. Accommodation was warm and cosy.

Themba M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Themba M
Gesin met klein kinders

Gem of a place.

Spacious, clean and comfortable.

Jani W - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jani W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en pragtige houthuisies. Baie vriendelike diens. Ons het ons verblyf geniet en wil graag weer besoek!

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very clean and beautiful cabins. Very friendly service. We enjoyed our stay and would love to visit again!

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Margaret B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brenton on sea has to be visited more than once.

We were received with a warm welcome. Everything was provided and the only thing we needed to do, was to enjoy every moment. It allows for long walks on the beach as well as other activities in and around Brenton. We strongly recommend Brenton on Sea.

Aphiwe Limise M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aphiwe Limise M
Gesin met tieners

I don't know what to say. Beautiful, clean and near a place to relax next to the beach.

Peaceful place. Very clean and neat. Next to the beach and it's a calming place.

Jackie V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie V
Gesin met klein kinders

Pragtig en goed geleë.

Ons het heerlik gebly, dit is goed ingerig en gemaklik. Sal graag weer daarheen gaan.

Christo S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspanne atmosfeer en rustige omgewing om in te ontspan.

Gerieflike skoon eenhede binne loopafstand van see. Sal vir seker weer terugkom vir 'n familie-vakansie.

Lizelle E - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle E
Gesin met klein kinders

Dit was hemels!

Ons kon net 1 aand oorslaap, maar sal volgende keer langer wil bly. Die cottages is pragtig, netjies en mooi skoon. Kinders kon lekker op grasperk speel terwyl ons 'n vleisie braai. Dit was 'n ongelooflike mooi en lekker aand.

Steven V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven V
Gesin met klein kinders

Relaxing!

Unit 20 waarin ons gebly het kan ek regtig aanbeveel vir ander gesinne. Pragtige uitsig en gerieflike parkering met 'n wonderlike braai. Die ontvangsdame het ons vriendelik verwelkom. Wonderlike plek; sal weer soontoe gaan.

Marius B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Die eenhede is baie lekker. Sou net nader aan die see wou wees.

Rentia J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia J
Gesin met klein kinders

Beste gesins-vakansie gehad!

Ons het ons 4 nagte by Brenton on Sea Cottages verskriklik geniet. Die verblyf was regtig fantasties, modern, skoon en netjies. Die grasperk en braai-area was heerlik, ons kinders het dit asook die swembad en strand terdeë geniet. Die veiligheid en rustigheid is tops, ons kan nie wag om weer te kom nie! Enigste raad - vat alles saam soos kos, etc. want geen winkels en Knysna is omtrent 25 minute se ry.

Karina S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies!

Baie netjiese en goed toegeruste kothuise. Sal beslis weer gaan.

Jacob B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale wegbreek-naweek.

Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Akkommodasie skoon en netjies en goed toegerus. Atmosfeer rustig. Sal weer daar kom bly.

Julia K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld, stapafstand van een van die mooiste uitsigte in Suid Afrika.

Die besprekingsproses was baie maklik en vinning. Ons het baie lekker gebly in die goed toegeruste chalet. Dit was ook baie skoon en netjies. Ons het geniet om tot by die besonderse uitkykpunt te stap asook om by Butterfly Blu restuarant te eet. Ons sal definitief die great plek aanbeveel en weer besoek.

Anastacia A - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anastacia A
Gesin met klein kinders

Rustig.

Dit was baie rustig, net wat ons nodig gehad het, baie skoon cottage, als is baie gemaklik. Ons het ons baie geniet, die swembad was ook baie nice, my kleintjie wil nie huis toe gegaan het nie.

Elmarie L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry.

Oom Chris en sy span spreek van vriendelikheid en gasvryheid.

Jocelyn B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jocelyn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Wonderlik.

Definitief 'n pragtige plek. Sal graag langer volgende keer vakansie hou daar. Ek en manlief het dit baie geniet. Sal Brenton on Sea Cottages definitief aanbeveel.

Zandra W - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zandra W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging vir 'n wegbreek!

Die ontwerp en moderne afwerking is vir seker 4 ster-waarde. Die cottage vir 2 se spasie binne en op die dek is net 'n bietjie te knap na my sin, maar sal beslis weer bespreek!

Johan L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf en die personeel is baie behulpsaam en vriendelik.

Fantastiese plek om te bly waar dit rustig en stil is.

Alex H - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex H

Lekker kuier vir groot gesin.

Baie lekker wegbreek vir 'n naweek, sal weer gaan kuier.

Brenton on Sea Cottages's terugvoer

Kom kuier gerus weer. Ja die oord is ideaal vir gesins vakansies en families kan 2 of meer chalets bespreek oorkant of langs mekaar.

Brenton on Sea Cottages
Kobus R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus R

Perfek.

Baie netjies en skoon en goed toegerus - sal definitief weer aanbeveel en bespreek.

Marianne B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne B

Absoluut puik.

Die huisies wat ons in gebly het was uitstekend, skoon gerieflik en uitsig was asemrowend.

Louann D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louann D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, sal definitief weer gaan.

Verwelkoming by Brenton on Sea Cottages was fantasties. Ons het dit baie geniet. Chantal was baie oulik by Brenton on Sea. Uit haar pad gegaan om ons te help. Baie dankie.

Andre B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig.

Dit is verstommend hoe goed die ontwerp gedoen is. Die balkon voor is aangenaam vir ontbyt of skemerkelkies. Verder is die agterste patio gerieflik vir braai.

Tertia S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief weer daar gaan kuier.

Vir seker sal ek hierdie plek ten sterkste aanbeveel.

Norman N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman N
Saam met eggenoot / lewensmaat

An absolute gem. Clean, neat and everything worked.

A last minute decision to book, but well worth it. Will definitely stay there again.

Liandi R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandi R
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Fantastiese plek met fantastiese diens en verblyf. Sal beslis weer kom!

Leon S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Gesin met tieners

Recommended at anytime.

One of the best places and settings I have ever stayed at.

Brenton on Sea Cottages's terugvoer

Thank you for your beautiful compliment. We hope to welcome you back for a visit in the near future.

Brenton on Sea Cottages
Danelle B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als in een, stunning verblyf.

Beveel Brenton on Sea definitief aan toekomstige kliënt! Perfekte ligging, lekker restaurant naby geleë. Die huis is stunning! Regtig waarde vir geld en veilige omgewing.

Jacques N - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques N
Gesin met klein kinders

Uitstekende ervaring.

Baie aangename verblyf sal terugkom.

Johann V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik ontvangs, verblyf en omgewing.

Onberispelik netjies en modern. Eenheid volledig toegerus met alles wat benodig word en meer. Die verblyf en omgewing noop jou om net te ontspan en dit ten volle te geniet. Net een voorstel om die eenheid nog meer te geniet: 'n dakwaaier sal help vir die hitte en tans is dit nog nie eers hoog somer nie.

Brenton on Sea Cottages's terugvoer

Dankie vir die terugvoer en vir die voorstel, ons sal dit sterk oorweeg.

Brenton on Sea Cottages
Elize C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Ons kan met die grootste vrymoedig Brenton on Sea Cottages aanbeveel. Die Dame by ontvangs baie vriendelik en behulpsaam. Ons Cottage baie netjies, skoon en ten volle toegerus. Ons het onmiddellik tuisgevoel. Die tuine is pragtig en die oord is stapafstand van die see af.

Gerda T - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, fantasies.

Veilige omgewing, rustig en netjies. Baie gerieflik, alles wat 'n mens verlang is daar. Mooiste view en vriendelike ontvangs. Kan dit beslis vir almal aangebeveel.

Tanya M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

My verblyf was absoluut wonderlik. Vriendelike diens en warm mense in die omgewing. Ek het baie gemaklik en ontspanne gevoel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful.

My stay was absolutely wonderful. Friendly staff and very welcoming people in the area. I felt very at ease and relaxed. My stay was wonderful.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mariaan M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Netjies goed toegeruste en moderne chalets. Uitstekende uitsig oor die see.

Elmarie V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, skoon en netjies huisie.

Ons verblyf was eersteklas, skoon en netjies, die vriendelike opsiter Chris en sy staf het ons tuis laat voel. Hulle sien ons beslis weer. Dankie dat julle ons so op die hande gedra het.

Ray F - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

The place is really modern and stylish.

Adriaan V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut eerste wêreldklas akkommodasie - uiters luuks met pragtige uitsig.

Baie vriendelike ontvangs en behulpsaam met opgradering na luukser eenheid. Die binnenshuise versiering pragtig en luuks - sal verblyf hoogs aanbeveel, ook vir die pragtige uitsig en veiligheid. Sal beslis weer van Brenton On Sea Cottages gebruik maak.

Elrica D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid