Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2025 tot 13 Jan 2026 en 15 Dec 2026 to 13 Jan 2027.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2025 tot 13 Jan 2026 en 15 Dec 2026 to 13 Jan 2027.
Prys sluit in
- Sea View Chalet A 19
- Selfsorg
- Sea View Chalet A 20
- Selfsorg
- Sea View Chalet A 21
- Selfsorg
- Sea view Chalet A 22
- Selfsorg
- Sea view Chalet B 23
- Selfsorg
- Sea View Chalet B 24
- Selfsorg
- Sea view Chalet B 25
- Selfsorg
- Sea View Chalet B 26
- Selfsorg
- Sea View Chalet B 27
- Selfsorg
- Sea View Chalet B 28
- Selfsorg
- Sea view Chalet A 29
- Selfsorg
- Sea View Chalet A 30
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelike Chalet
- Selfsorg
- Cozy Cabin Nr. 1 With a Sea view
- Selfsorg
- Cozy Cabin Nr. 2 With a Sea view
- Selfsorg
- Cozy Cabin Nr. 3 With a Sea view
- Selfsorg
- Cozy Cabin Nr. 4 With a Sea view
- Selfsorg
- Cozy Cabin Nr. 6 Without a Sea view
- Selfsorg
- Cozy Cabin Nr. 7 Without a Sea view
- Selfsorg
- Cozy Cabin Nr. 8 Without a Sea view
- Selfsorg
Huisreëls
- Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
- Stel die bestuurder asseblief in kennis indien gaste laat gaan aankom, na 17:00, sodat hulle die nodige reëlings kan tref.
- Rook is verbode.
- Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
- Let dat dele van die eenhede via trappe bereik word en dalk nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Let asb. dat hierdie 'n gesinsoord is en geraas word nie geduld nie.
- In die geval van 'n steurnis word die veiligheidsmaatskappy gebel en die uitroepfooie is vir die gas se rekening.
- Die reg van toegang word voorbehou en enige gas wat hom of haar nie by die huisreëls skaar nie sal gevra word om die perseel te verlaat en die volle verblyfbedrag verbeur.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
242 CR Swart Road, Brenton on Sea, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 74 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang