+110
Selfsorg in Brenton-on-Sea

Brenton on Sea Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 397 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jaco P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Wow wow. Uitstekend. Die chalet was so netjies en skoon. Die tuine is so mooi en skoon. Die staff is so vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer soontoe gaan. Dit was die heel beste plek in die 7 plekke wat ons gebly het met ons roadtrip. Ek wens ons kon 10 sterre toeken!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie gerieflik, skoon en rustig. Besonder ideale ligging. Heerlik om daar tuis te gaan. Sal beslis weer en beveel dit aan vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeandré D
1 nag
5.0
Feb 2026

Die ideale plek om jou batterye te kom laai. Slegs 'n katspoegie ver van die strand. Heerlik gebly! Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlon A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Brilliant, fantastic, beautiful views, clean and friendly. We as a family had a fantastic stay, we were welcomed by Chris and Lara and they switched our cottage within minutes as we required a bigger one. Also, the housekeeping staff and groundsman were brilliant and friendly at all times. We'll definitely visit again, God willing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Perfect venue. Most enjoyable stay. Excellent staff. Clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Lekker ontspan. Omgewing stil en rustig. Loopafstand van strand. Chalets word goed onderhou en baie netjies en daagliks gediens. Wil 'n voorstel maak dat gaste die opsie het om 'n sambreel te huur vir die warm en sonnige dae op die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Netjies en skoon akkommodasie. Diens by Brenton on Sea Cottages was baie goed. Die Cozy Cabin nr 8 eenheid is baie goed toegerus en is stapafstand van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Teresa A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Baie vriendelike ontvangsdame, baie mooi en netjiese akkommodasie. Pragtige houthuisie met alles in wat nodig is, netjies, skoon en modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Asemrowende omgewing met vriendelike ontvangs en pragtige skoon verblyf. Our recent stay at Brenton-on-Sea Cottages was absolutely magnificent! From the moment we arrived, we were captivated by the breathtaking surroundings and stunning ocean views. The cottages were impeccably clean and well maintained, which added to our overall comfort. The amenities provided were more than sufficient for our needs, allowing us to unwind and relax fully. The peaceful atmosphere made it easy to forget the stresses of everyday life. We spent our days soaking in the beauty of the area and enjoying the fresh sea breeze. We left feeling rejuvenated and thoroughly impressed, and we’re already looking forward to our next visit. Highly recommend Brenton-on-Sea Cottages for anyone seeking a serene getaway!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Very pleasant. Had a breathtaking view and service was extremely awesome. Will be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chantel & Lara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 397

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

242 CR Swart Road, Brenton on Sea, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 74 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxWOH58JkqwFUU9Cyy4wj1PHUxjrfqlOrcJZWJTqopgorn6KWaH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 397 5 1 5 242 CR Swart Road Brenton on Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.072824475295 23.02266591157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang