LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Brighton Mews Guest Suites | LekkeSlaap
+33

Brighton Mews Guest Suites

Brighton Mews Studio Apartment
was R620
Vanaf R403
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die privaat badkamer het 'n stort-oor-bad. Die eenheid is toegerus met 'n groot lessenaar en 'n baie volledige kombuisie met 'n stoof, stoofkap, mikrogolfoond en 'n yskas onder die toonbank.Die eenheid het sonblok en normale gordyne voor al die hoofvensters.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Area
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorgverblyf. Tee, koffie en beskuit is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Brighton 1-bedroom Apartments
was R720
Vanaf R468
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 5 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenslaapkamer-eenhede kan tot 5 gaste akkommodeer en het elk 'n koninggrootte- of 'n koningingrootte- bed en 'n driekwartbed of 'n enkelbed en 'n dubbelslaapbank, wat meer geskik is vir kinders, in die leefarea. Die badkamer het net 'n stort. Die eenhede het 'n volledig toegeruste kombuis, privaat stoorkamer en 'n privaat balkon met buite-meubels. Dié 2 eenhede kan ook saam verhuur word as 1 groot selfsorg-eenheid vir groepe van 10.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Kindermatras vir 1 Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xKindermatras vir 1
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorgverblyf. Tee, koffie en beskuit is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R620
Vanaf R403
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brighton-rylaan 57, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiYmU5OTdhLTI0MTctNGQyNi1hMWE5LWZhZjVlMTcxZDM2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R620, nou Vanaf R403  per nag (vir 2 persone) 76 5 1 5 57 Brighton Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.98996 25.669603
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!