Broadway Guest House
16 resensies
Gastehuis
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Broadwaystraat 11, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Broadway Guest House is in Bellville, reg langs die Louis Leipoldt Medi-Clinic in die Wes-Kaap.
Verblyf is beskikbaar in 6 Dubbelkamers, 2 Gesinskamers, 3 Semi-Gesinskamers en 1 Abba Selfsorg-eenheid. Daar is plek vir 32 gaste. Elke kamer het gemaklike beddens, badkamers, linne, koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, onbeperkte WiFi en DStv.
Verder is daar braai-areas, rolstoel-vriendelike perseel, veilige parkeerplek en 'n lughawependeldiens.
Doendinge in die omgewing sluit wynproe en staproetes in. Broadway Guest House is naby die N1-snelweg geleë en is minder as 15 minute se ry van Kaapstad se middestad af en die V&A Waterfront. Dit word omring deur winkelsentrums en piekniekplekke, restaurante en gesellige kuierplekke.
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.3 uit 5van 16 resensies vir Broadway Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Ligging
- Broadwaystraat 11, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Broadway Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bellville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Broadwaystraat 11, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom