Broadway Guest House
Opsomming van Resensie
Zelda C - Mrt 2019
Gemiddeld
Skoon, netjies en veilig.
Lees meerBroadway Guest House's terugvoer
Dit was 'n plesier om u te huisves. Ons vertrou dat dit baie goed gaan met u seun.
Thia M - Aug 2018
Gemiddeld
Gemaklik, netjies en goeie diens.
Broadway Guest House's terugvoer
Ons is baie bly dat julle lekker gebly het. Julle is altyd welkom vir 'n kuiertjie.
Elika T - Mei 2018
Gemiddeld
Ons het heerlik vir 2 aande hier oornag.
Broadway Guest House's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons glo en vertrou dat dit goed gaan met julle seuntjie.
Corrie B - Aug 2016
Gemiddeld
Ek sal nie die verblyf aanbeveel vir iemand wat van stilte en privaatheid hou nie.
Pierre O - Apr 2016
Gemiddeld
Kort bietjie opknapping.
Annelene J - Apr 2016
Gemiddeld
Geskikte oorslaap-gastehuis.
Leonard H - Apr 2016
Gemiddeld
Uitsonderlik behulpsaam! Baie dankie.
Linda N - Jan 2016
Gemiddeld
Gerieflike skoon oornag-akkommodasie, lekker naby die lughawe.
Delfie R - Des 2015
Gemiddeld
Gerieflik en veilig.
Marcelle H - Mei 2015
Gemiddeld
Heerlik gebly, almal baie vriendelik. Sal beslis weer daar bly.
Alta N - Apr 2015
Gemiddeld
Baie vriendelike ontvangs en huislike gevoel.
Marina G - Apr 2015
Gemiddeld
Ons het bespreek vir 3, maar daar was net slaapplek vir 2.
Liesel J - Mrt 2015
Gemiddeld
Gerieflik.
Hendry V - Mrt 2015
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld!
Felicity S - Nov 2014
Gemiddeld
Sal beslis weer hier bespreek. Dankie vir jul gasvryheid en vriendelikheid.
Tosca A - Okt 2014
Gemiddeld
Ons het dit baie geniet!
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Broadwaystraat 11, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom