LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+25
Gastehuis in Bellville

Broadway Guest House



10% AF!
Spesiale aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2026 tot 5 Jan 2027.
  • 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 11 Broadway Street, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Broadway Guest House is in Bellville, reg langs die Louis Leipoldt Medi-Clinic in die Wes-Kaap.

Verblyf is beskikbaar in 6 Dubbelkamers, 2 Gesinskamers, 3 Semi-Gesinskamers en 1 Abba Selfsorg-eenheid. Daar is plek vir 32 gaste. Elke kamer het gemaklike beddens, badkamers, linne, koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, onbeperkte WiFi en DStv.

Verder is daar braai-areas, veilige parkeerplek en 'n lughawependeldiens.

Doendinge in die omgewing sluit wynproe en staproetes in. Broadway Guest House is naby die N1-snelweg geleë en is minder as 15 minute se ry van Kaapstad se middestad af en die V&A Waterfront. Dit word omring deur winkelsentrums en piekniekplekke, restaurante en gesellige kuierplekke.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Lughawe-vervoer op versoek
Skoonmaakdiens
Visvang
Wildritte

Kamers

Dubbelkamer
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Geriewe sluit gratis WiFi, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Komplementêre ontbyt. Indien gaste 'n vol ontbyt wil hê, kan dit teen ekstra koste by die gastehuis versoek word.

Huisreëls

Rook is verbode binne.
Geen harde musiek.
Gaste mag nie skree nie en moet ander gaste in ag neem.
Daar is veilige parkeerplek, maar dis op gaste se eie risiko.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Semi-gesinskamer
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, lugversorging, 'n yskas, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Kamerdiens
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Huisreëls

Rook is verbode binne.
Geen harde musiek.
Gaste mag nie skree nie en moet ander gaste in ag neem.
Daar is veilige parkeerplek, maar dis op gaste se eie risiko.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Gesinskamer
Vanaf R1 550
R1 550 R1 395
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid het 2 slaapkamers met dubbelbeddens en enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Geriewe sluit gratis WiFi, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Kamerdiens
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Komplementêre ontbyt. Indien gaste 'n vol ontbyt wil hê, kan dit teen ekstra koste by die gastehuis versoek word.

Huisreëls

Rook is verbode binne.
Geen harde musiek.
Gaste mag nie skree nie en moet ander gaste in ag neem.
Daar is veilige parkeerplek, maar dis op gaste se eie risiko.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Sonette N
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Baie gerieflik gewees, sal beslis weer van hulle gebruik maak.
Jun 2026
Portia M
Saam met vriende
5.0
Pleasure. My stay was pleasant. But they must kindly replace their beds. They are very old and noisy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Thinus M
Saam met vriende
4.8
Aangenaam en het vervul aan my behoeftes. Amanda het ons baie vriendelik verwelkom en tuis laat voel. Die gastehuis is in loopafstand van die Louis Le...
Sien meer
Sep 2025
John C
Besigheidsreis
4.8
Kuier was aangenaam en gastehuis naby instansies wat ek moes besoek. Vriendelike ontvangs. Rustige atmosfeer. Kamer was ideaal vir die doel van my bes...
Sien meer
Jan 2025
Shirley V
Saam met lewensmaat
4.6
Ons het herhalike en rustige verblyf geniet. Ons het rustig gebly. Daar was geen klagtes. Plek netjies en skoon, personeel vriendelik en hulpvaardig.
Jul 2026

4.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Sonette N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Gerieflik. Baie gerieflik gewees, sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Portia M
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Pleasure. My stay was pleasant. But they must kindly replace their beds. They are very old and noisy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus M
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Aangenaam en het vervul aan my behoeftes. Amanda het ons baie vriendelik verwelkom en tuis laat voel. Die gastehuis is in loopafstand van die Louis Leipoldt Hospitaal waar ek die volgende oggend moes aanmeld, so baie goed geleë in daardie verband.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

John C
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.8
Jan 2025

Kuier was aangenaam en gastehuis naby instansies wat ek moes besoek. Vriendelike ontvangs. Rustige atmosfeer. Kamer was ideaal vir die doel van my besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shirley V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2026

Ons het herhalike en rustige verblyf geniet. Ons het rustig gebly. Daar was geen klagtes. Plek netjies en skoon, personeel vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carmen M
Kort verblyf
4.0
Jul 2026

Wonderful. Welcoming and hospitable. The room and bathroom were great. Coffee and cereal were provided until we had to move to the other Broadway Guest House, which I presume has the same owner, because they forgot that I had provisionally booked for another day, which had been confirmed. The room at the other Broadway Guest House was horrible. It was dark and gloomy, the bathroom was small, and there was a desk with a broken swivel chair. The lady kept telling me that we had the oldest room in the guest house and that she had to quickly prepare it for us at short notice. She went on to say that it was not the best room, but that all the other rooms were beautiful. Why would you tell me this? If I had known, I would have called the website to find me alternative accommodation elsewhere for that extra night. We stayed away for the entire day and came back later. I was told I would pay less, but instead I ended up paying more. The next morning there was no coffee or cereal, even though I had been told it would be provided, as it had been at the first Broadway Guest House. The first two nights at Broadway were great, but they should not have moved us to that guest house, nor should they have forgotten my provisional booking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nqobile M
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
2.8
Jan 2026

Was booked for one night. Staff were friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Henta C
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Fantasties. Baie lekker en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudene B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker gebly. Ons het lekker gebly. Alles was skoon en baie stil in die nag. Ongelukkig was daar probleme met die krag en dit was nie die hele tyd beskikbaar nie. Maar die probleem was nie so groot dat dit 'n negatiewe invloed op ons verblyf gehad het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth S
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Good value for money. Assistance with accommodation after 21:00 was helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 63

Op LekkeSlaap 13 jaar


Ligging

Gaste dink Broadway Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

10% AF!
Spesiale aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2026 tot 5 Jan 2027.
10% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 22:00
Uitklok Voor 11:00
Dubbelkamer
Komplementêre ontbyt.
Indien gaste 'n vol ontbyt wil hê, kan dit teen ekstra koste by die gastehuis versoek word.
Gesinskamer
Komplementêre ontbyt.
Indien gaste 'n vol ontbyt wil hê, kan dit teen ekstra koste by die gastehuis versoek word.

Rook is verbode binne.
Geen harde musiek.
Gaste mag nie skree nie en moet ander gaste in ag neem.
Daar is veilige parkeerplek, maar dis op gaste se eie risiko.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf R1 250
10 % AF
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 250
10 % AF
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 250
10 % AF
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 3)
Bespreek

11 Broadway Street, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcc2d7f2b6cd7d74f50145cfe03025ac5ccd72b13f4f4fd67dd8e40484e07c974e1be6d4cb05a7dab48a151edbb924d5dd9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 3) 38 5 1 5 11 Broadway Street Bellville 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.9002399 18.61297