LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+25
Gastehuis in Bellville

Broadway Guest House

10% AF!
Spesiale aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2026 tot 5 Jan 2027.
  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 11 Broadway Street, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Broadway Guest House is in Bellville, reg langs die Louis Leipoldt Medi-Clinic in die Wes-Kaap.

Verblyf is beskikbaar in 6 Dubbelkamers, 2 Gesinskamers, 3 Semi-Gesinskamers en 1 Abba Selfsorg-eenheid. Daar is plek vir 32 gaste. Elke kamer het gemaklike beddens, badkamers, linne, koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, onbeperkte WiFi en DStv.

Verder is daar braai-areas, veilige parkeerplek en 'n lughawependeldiens.

Doendinge in die omgewing sluit wynproe en staproetes in. Broadway Guest House is naby die N1-snelweg geleë en is minder as 15 minute se ry van Kaapstad se middestad af en die V&A Waterfront. Dit word omring deur winkelsentrums en piekniekplekke, restaurante en gesellige kuierplekke.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Sonette N
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Baie gerieflik gewees, sal beslis weer van hulle gebruik maak.
Jun 2026
Portia M
Saam met vriende
5.0
Pleasure. My stay was pleasant. But they must kindly replace their beds. They are very old and noisy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Thinus M
Saam met vriende
4.8
Aangenaam en het vervul aan my behoeftes. Amanda het ons baie vriendelik verwelkom en tuis laat voel. Die gastehuis is in loopafstand van die Louis Le...
Sien meer
Sep 2025
John C
Besigheidsreis
4.8
Kuier was aangenaam en gastehuis naby instansies wat ek moes besoek. Vriendelike ontvangs. Rustige atmosfeer. Kamer was ideaal vir die doel van my bes...
Sien meer
Jan 2025
Shirley V
Saam met lewensmaat
4.6
Ons het herhalike en rustige verblyf geniet. Ons het rustig gebly. Daar was geen klagtes. Plek netjies en skoon, personeel vriendelik en hulpvaardig.
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 62

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 11 Broadway Street, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Broadway Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
10 % AF
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 250
10 % AF
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 250
10 % AF
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 2)
Bespreek

11 Broadway Street, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcc2d7f2b6cd7d74f50145cfe03025ac5ccd72b13f4f4fd67dd8e40484e07c974e1be6d4cb05a7dab48a151edbb924d5dd9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 11 Broadway Street Bellville 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.9002399 18.61297

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang