Bronze Paradise Unit 13
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2022 tot 31 Jul 2022 gemaak.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bournemouth-laan 747, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 100R1 890 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bronze Paradise Unit 13 is 'n selfsorgwoonstel in 'n strandfront-kompleks in Leisure Bay en spog met 'n mooi see-uitsig. Die kompleks het 'n strandhekkie reg langs die volgende eenheid wat na die strandstraat lei.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die kamer bied toegang tot die balkon waar gaste die sonsopkoms kan sien. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is modern en het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die groot sitarea het lugversorging en daar is 'n rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met buitemeubels en sonstoele.
Die kompleks is beveilig en daar is oorgenoeg parkeerplek en 'n lieflike, gemeenskaplike swembad.
Slaapplek
’n Bespreking by Bronze Paradise Unit 13 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Bournemouth-laan 747, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Leisure Bay Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bournemouth-laan 747, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom