Brooklyn Akkommodasie by Brooks Cottage Guest House | LekkeSlaap
+27

Brooks Cottage Guest House

B&B
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Brooksstraat 283, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Brooks Cottage Guest House bied B&B-verblyf en is ideaal geleë in Brooklyn, Pretoria. Dié gastehuis het 'n swembad buite, gratis WiFi en komplimentêre privaat parkeerplek.

Brooks Cottage Guest House bestaan uit 5 kamers. Elk van dié smaakvol versierde kamers het 'n patio met uitsigte oor die swembad en vreedsame tuine. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, asook komplimentêre toiletware. Daar is ook 'n mikrogolfoond, yskassie, en 'n TV met sekere DStv-kanale in elke kamer.

'n Engelse ontbyt word bedien in die eetkamer, en daar is braaigeriewe beskikbaar. Brooks Cottage Guest House is naby die Universiteit van Pretoria en 'n verskeidenheid restaurante geleë. Menlyn Park Shopping Centre en Brooklyn Mall is 7 minute se ry vanaf die perseel.

Kerkplein in Pretoria-sentraal is 7 km van die gastehuis af. Georganiseerde besigtigingstoere in en rondom Gauteng kan gereël word vir diegene wat lus is vir 'n avontuur.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Brooksstraat 283, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Brooksstraat 283, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwMWUwNjI3LWZmYWYtNDI5OS05MTVkLTZjNGVkZGUyNWQzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 283 Brooks Street Brooklyn 0181 Gauteng 086 999 0018 10:00-22:00 11:00 -25.761560400051 28.244470300594
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za