Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brooks Cottage Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christopher Mark and Norma Lynne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Brooks Cottage Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johan B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Briljante gastehuis!

Brooks Cottage was 'n heerlike verrassing! Ons is vriendelik deur Norma en Chris ontvang en is op die hande gedra soos langverlore familie. Pragtige groot kamer met alles wat nodig was en 'n lieflike tuin. Die ontbyt was uitstekend. Dit is egter hoe Norma en Chris ons so tuis laat voel wat uitgestaan het. Ons het so lekker gebly dat ons eintlik nie wou vertrek nie. Vyf sterre is heeltemal te min!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brooks Cottage Guest House se terugvoer

Johan
Dankie vir die vriendelike woorde. Ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet.

Brooks Cottage Guest House
Carina V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina V
Gesin met tieners

Awesome, friendly, very clean and great location.

Chris and Norma is just the best hosts. Awesome stay, great room, very clean, very friendly and really great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenraad R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Stil en rustig.

Badkamer en kamer is ruim. Gebied was baie stil gewees. Eienaars was net so vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brooks Cottage Guest House se terugvoer

Baie dankie Coenraad.

Brooks Cottage Guest House
Mia L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia L
Gesin met klein kinders

Ons het sommer dadelik tuis gevoel.

Ons het heerlik gebly, kamers is baie netjies en skoon. Dankie vir die puik ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loureeze O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loureeze O
Gesin met klein kinders

Verreweg die beste verblyf in Pretoria.

Heerlike verblyf in 'n pragtige gastehuis met die vriendelikste eienaars. Dit het gevoel soos huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 294
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 294
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 294
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Brooksstraat 283, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwMWUwNjI3LWZmYWYtNDI5OS05MTVkLTZjNGVkZGUyNWQzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 294 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 283 Brooks Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 10:00-22:00 11:00 -25.761560400051 28.244470300594
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem