Browne Palms

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Browne Palms is in Oos-Londen geleë, 'n gewilde stad aan die Oos-Kaap se Sonskynkus. Die subtropiese klimaat, baie sonskyn, warm Indiese Oseaan en pragtige strande maak dit 'n gesogte vakansiebestemming. Plaaslike en internasionale besoekers stroom na dié bestemming vir watersport, buitelugaktiwiteite en kulturele ervarings.

Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus vir basiese selfsorg en beskik oor 'n ketel, broodrooster, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die sitkamer het 2 gemaklike stoele en 'n platskerm-TV teen die muur met volledige DStv. WiFi is ook beskikbaar. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Browne Palms gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R590 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false