Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brown's Cabin and Cottages

Pecan Cottage
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 'n geverfde kremetartboom met liggies bo Pecan Cottage se bed, wat die toon aangee vir dié kothuis. Die kothuis is romanties versier in swart, wit, en silwer. Die semi-losstaande kothuis het 'n oopplan-ontwerp. Daar is 'n slaap-area met 'n koninggrootte-bed en 'n TV met plaaslike kanale. Daar is ook 'n sitarea met 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie het 'n stofie, mikrogolf, en 'n yskassie. Daar is'n stoep met uitsigte op die Magaliesberge en gaste het toegang tot braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
De Wets Cottage
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

De Wets Cottage het 'n moderne en lewendige Suid-Afrikaanse ontwerp en gaste kan skemerkelkies op die stoep geniet met uitsigte op die berg. Dié semi-losstaande kothuis het 'n oopplan-ontwerp. Daar is 'n slaap-area met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n sitkamer-area met 'n TV met plaaslike kanale. Die badkamer het 'n stort. Daar is 'n stofie, mikrogolf, en yskassie in die kombuisie. Gaste het toegang tot braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Browns Suite
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Browns Suite is 'n gastekamer in die hoofplaashuis. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en aparte stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n balkon in. Daar is geen kook- of braaigeriewe nie. Let op dat trappe na hierdie kamer lei en dat 'n kat op die eiendom woon.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Brown's Cabin
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié bekoorlike selfsorghouthut het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk (een kamer is kleiner as die ander). Die hut het ook 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n stofie, mikrogolf en yskas. Daar is 'n TV met DStv Compact in die sitkamer. Die badkamer het 'n bad en daar is 'n buite-bosstort met koue en warm water. Die buitestoep is ideaal vir skemerkelkies en bied uitsigte op die Magaliesberg. WiFi is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Brown's Cottage
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Brown's Cottage is ideaal vir 'n romantiese wegbreek en het 1 slaapkamer, 'n badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, en 'n yskas. Die sitkamer het 'n houtkaggel, en 'n TV met DStv Compact. WiFi is beskikbaar. Daar is 'n privaat patio buite met uitsigte op die berg. Gaste het toegang tot braaigeriewe. Brown's Cottage is nie geskik vir kinders nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Aloe Suite
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gastekamer grens aan die hoof-plaashuis en het 'n sy eie ingang en stoep. Daar is 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n groot badkamer met 'n bad en aparte stort. Daar is geen kookgeriewe en ook nie 'n TV nie. Dit is geskik vir 2 gaste vir een aand.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill Lane, langs die R560 (plaasnommer S19/21), Browns Cabin and Cottages, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02dd3d46fe23e5eeae2406f6bbb7f7f8d417617558147d025d7c7b32e5fcf41d3dba4f9edde1c3ae6020dac8991ca6d72242?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 269 5 1 5 Mill Lane, off the R560 (farm number S19/21) Browns Cabin and Cottages 0232 Noordwes 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -25.7794163554 27.765048891306
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem