LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by B's Place | LekkeSlaap
+11

B's Place

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kommissaris-weg 57, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R380 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

B's Place is 'n selfsorgwoonstel en 'n oornagkamer in die stil en rustige Welgemoed-woonbuurt in Kaapstad se noordelike voorstede. Dié woonstel is onder die eienaars se huis geleë, maar het 'n privaat ingang.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en die oornagkamer het slaapplek vir 1 gas. Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Ekstra enkelbed kan voorsien word. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, warmplaat, eetgerei, breekware, 'n etenstafel met sitplek vir 2, en 'n TV met DStv in. WiFi is beskikbaar.

Die oornagkamer het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi in.

Gaste kan gerus die swembad gebruik en parkeerplek word vir 2 voertuie voorsien. 'n Lughawe-pendeldiens is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir B's Place
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kommissaris-weg 57, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink B's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R380
per nag (plek vir 1)
Vanaf R380
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kommissaris-weg 57, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkOWQxNWMyLTJmMDgtNDk3MC05NWI4LTkxNjVkYmJkMTRmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R380  per nag (plek vir 1) 17 5 1 5 57 Kommissaris Road Welgemoed 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.87524 18.61136
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!