LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by B's Place | LekkeSlaap
+11

B's Place

Oornagkamer
Vanaf
Vanaf R380
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
B's Place
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en 'n oopplan-uitleg. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n ekstra enkelbed kan voorsien word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n TV met DStv. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, warmplaat, eetgerei en breekware toegerus. Buite is daar 'n onderdakstoep met buitemeubels en braaigeriewe. WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Slegs die kamer of op selfsorgbasis.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R380
per nag (plek vir 1)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kommissaris-weg 57, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkOWQxNWMyLTJmMDgtNDk3MC05NWI4LTkxNjVkYmJkMTRmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R380  per nag(plek vir 1) 18 5 1 5 57 Kommissaris Road Welgemoed 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.87524 18.61136
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!