Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B's at Strauss

Honeybee
Vanaf R750
R750 R638
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die wit- en klipkleurige kamer bied 'n kalm en romantiese atmosfeer. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV met DStv, 'n sitarea, yskas, mikrogolf, induksiestoofplaat, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware, glasware en eetgerei. Die kamer word meestal saam met Mayabee bespreek en dan vorm dit 'n groot eenheid vir 'n gesin. Gaste is welkom om van die tuin en braaigeriewe gebruik te maak. Hout en houtskool is te koop. Gaste is welkom om vars kruie en groente in die tuin te pluk.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Draagbare lugversorging

Huisreëls

'n Wasgoed- of strykdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Honeycomb
Vanaf R800
R800 R680
per eenheid
Beskrywing

Die woonstel is deur die Meksikaanse kunstenaar Frida Khalo geïnspireer. Die woonstel is kleurvol met sy eklektiese dekor en Frida Khalo-bykomstighede. Die woonstel het 'n dubbelbed, badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met DStv en 'n sitarea. Gaste is welkom om van die tuin en braaigeriewe gebruik te maak. Hout en houtskool is te koop. Gaste is welkom om vars kruie en groente in die tuin te pluk.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Huisreëls

'n Wasgoed- of strykdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mayabee
Vanaf R750
R750 R638
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Boheemse kamer het luukse Persiese matte, pragtige plante en terracotta-aksente. Die kamer het 'n dubbelbed, badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het 'n TV met DStv en daar is 'n unieke eetarea by die tuiningang. Gaste is welkom om van die tuin en braaigeriewe gebruik te maak. Hout en houtskool is te koop. Gaste is welkom om vars kruie en groente in die tuin te pluk.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Huisreëls

'n Wasgoed- of strykdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bumblebee
Vanaf R850
R850 R723
per eenheid
Beskrywing

Die ruim woonstel is in oker en groen versier en bied slaapplek aan 3 gaste. Dit het 'n dubbelbed, enkelbed, badkamer met 'n stort, wasbak, toilet, kombuisie en 'n eetarea. Die kombuisie is met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die woonstel het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n sitarea. Gaste is welkom om van die tuin en braaigeriewe gebruik te maak. Hout en houtskool is te koop. Gaste is welkom om vars kruie en groente in die tuin te pluk.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Wasmasjien, draagbare lugversorging en 'n waaier in die hoofslaapkamer

Huisreëls

'n Wasgoed- of strykdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
QueenBee
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

QueenBee is 'n ruim, losstaande woonstel op die eiendom van B's at Strauss. Hierdie woonstel bied slaapplek aan 5 gaste (3 volwassenes en 2 kinders). Kamer 1 beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Kamer 2 het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Laat weet ons asb. indien jy ekstra opvoubeddens vir kinders benodig. Die woonstel het 'n eetarea en 'n kombuisie wat met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n sitarea en gaste kan in die welige tuin ontspan en die braaigeriewe geniet. Hout en houtskool is te koop.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

'n Wasgoed- of strykdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
R750 R638
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strausslaan 4, Van der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21afe51a48ba3f0a6132d7ff133c05e7ca8e94d49847a3bac009aaa5e05b4d4b4222c90b6975889a752f975763512da9d597?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 4 Strauss Avenue Van der Hoff Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.699162943512 27.112600317791