+8

B's Place

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Kommissaris Road, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R480 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

B's Place is geleë in die stil voorstad Welgemoed in die noordelike voorstede van Kaapstad.

Die eiendom bied 'n oornagkamer met 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer is ook toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit in gratis WiFi, veilige parkering en 'n swembad.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Anesh S
5.0
Excellent, cosy, clean, free WiFi, coffee and soap. Excellent hospitality. Friendly, warm welcome. Cosy room. When I needed an extra bl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Zelda I
5.0
Wonderful and peaceful. My stay was wonderful. The customer service was out of the world. I would recommend anyone to stay there. I wil...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Sona J
Besigheidsreis
5.0
Was daar vir besigheid. Baie baie lekker. Heerlik rustig.
Jun 2024
Cornelius V
5.0
Very acceptable and suited my purpose. The overnight room is exactly what it says. But suited me just fine.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Ashley D
4.6
It was very comfortable and quiet. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bertha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 57 Kommissaris Road, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink B's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 480
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 480
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 480
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Kommissaris Road, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0ODk4NTlhLWZiYTAtNDQ0OS04ZjAzLWY2MzY5ZWUyNDhiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 1) 34 5 1 5 57 Kommissaris Road Welgemoed 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.87524 18.61136

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang