Heidelberg Akkommodasie by Buckhouse Elegant Village Apartment | LekkeSlaap
+35
+35

Buckhouse Elegant Village Apartment

  • Vanaf R960 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 5, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap

Beskrywing

Buckhouse Elegant Village Apartment is in Heidelberg geleë, waar die Tuinroete 276 km vanaf Kaapstad begin. Dit is ideaal vir paartjies, gesinne, avonturiers en sakereisigers.

Hierdie elegante tuinwoonstel het 2 verdiepings en bied slaapplek vir 4 mense op 2 verdiepings. Die en suite-badkamer het 'n stort en verhitte handdoekrelings. Daar is elektriese komberse en vere- en dons-duvets wat ons gedurende die winter sal voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, 'n mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4, asook 'n sitkamer met 'n TV met DStv-kanale.

Die woonstel beskik ook oor 'n interessante, eklektiese kunsversameling. Die terrastuin het 'n fonteintjie, tuinmeubels, 'n braai-area en 'n Meksikaanse houtvuurmaakplek.

Heidelberg is 'n natuurparadys en bied 'n ontspanne atmosfeer in die skadu van die Langeberge op die oewer van die Duivenhoksrivier. Die naaste strand is Witsand waar walvisse van Junie tot November gesien kan word.

Slaapplek

’n Bespreking by Buckhouse Elegant Village Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Buckhouse Elegant Village Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Swartstraat 5, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink Buckhouse Elegant Village Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R960
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R960
per nag (vir 4 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R960
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 5, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzZjgxY2NmLWNkODctNDlhZi04MDQ3LTM1MGJiY2QyN2MxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R960  per nag (vir 4 persone) 21 5 1 4.91 5 Swart Street Heidelberg 6665 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.088444488922 20.958019731151
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za