Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buckhouse Elegant Village Apartment

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir Buckhouse Elegant Village Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anmar V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anmar V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

We are a family of 4 and enjoyed the spacious and beautiful apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buckhouse Elegant Village Apartment se terugvoer

Thank you for your positive feedback. We thoroughly enjoyed having you stay at Buckhouse. Hope to see you again.

Buckhouse Elegant Village Apartment
Estie B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie B
Gesin met tieners

Lovely place.

Lovely, neat, safe and homely place. We had everything we needed for a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buckhouse Elegant Village Apartment se terugvoer

We appreciate your positive feedback. Hope to see you at Buckhouse in the future.

Buckhouse Elegant Village Apartment
Alethea M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alethea M
Gesin met tieners

Very relaxing.

The apartment has everything you need, clean and tidy and good value for money. I would stay there again and would recommend it to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buckhouse Elegant Village Apartment se terugvoer

Alethea,
Thank you for your positive comments. We hope to see you at Buckhouse sometime in the future.

Buckhouse Elegant Village Apartment
Marlise S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We immediately felt at home!

Excellent! Will definitely recommend it to all my friends and family. Alles en meer wat ons nodig gehad het, was in die woonstel. Vriendelik en hulpvaardig. Lieflike tuin en rustige omgewing. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buckhouse Elegant Village Apartment se terugvoer

Thank you for your delightful comments, we enjoyed having you stay at Buckhouse and hope to see you again.

Buckhouse Elegant Village Apartment
Pieter D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met vriende

Awesome in the uniqueness of the Garden Route.

Superb hospitality, Cherill! A beautiful accommodation to breathe for a little while, knowing that Heidelberg is a town where you feel totally safe and sound!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buckhouse Elegant Village Apartment se terugvoer

Any guest house would be lucky to have you stay. Charming guests. Hope to see you again on your travels.

Buckhouse Elegant Village Apartment
Nicholas L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas L

Excellent value for money.

The apartment is small, but very well equipped. The linen and towels are lovely. It is better suited to a family perhaps than two couples as privacy is somewhat limited due to the layout. A translucent rather than transparent bathroom door would definitely assist with that. The host is wonderfully friendly and attentive. Would definitely recommend to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buckhouse Elegant Village Apartment se terugvoer

Thank you for your informative comments, we do appreciate them.

Buckhouse Elegant Village Apartment
Colleen W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We stayed overnight.

It was comfortable and clean and had everything needed for a pleasant stay. Cheryl was friendly and helpful. It was a very cold and wet night but we were warm inside. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buckhouse Elegant Village Apartment se terugvoer

Thank you for your delightful comments. A considerate couple who left the apartment in an immaculate condition. It was a pleasure to host these guests at Buckhouse.

Buckhouse Elegant Village Apartment
Belinda C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda C
Saam met vriende

Dit was voorwaar 'n lekker oorslaap.

Die rustigheid be die swembad was heerlik na 'n warm dag. Alles was netjies en goed voorberei. Die eienaars was baie gaaf en vriendelik. Ons het almal vriende gemaak met die troeteldiere wat kom kuier het. Sal beslis weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buckhouse Elegant Village Apartment se terugvoer

Ek waardeer jou positiewe woorde en hoop jy het jou kuier geniet.

Buckhouse Elegant Village Apartment
Marliza B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marliza B
Saam met vriende

Netjiese en baie skoon oornag akkomodasie, maar langer verblyf sal ook 'n plesier wees met al die geriewe wat beskikbaar is.

Die eenheid was pragtig, baie skoon en uitstekend toegerus. Dankie vir die vars melk in die yskas. Die plonspoel was 'n heerlike bonus en beslis werd om genoem te word. Ek sal beslis weer daar oorbly en vriende en familie soontoe verwys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buckhouse Elegant Village Apartment se terugvoer

Dit was heerlik om jou hier te he.

Buckhouse Elegant Village Apartment
Nelietha G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelietha G
Saam met vriende

Gerieflik, netjies en baie goed toegerus.

Ek sal hierdie blyplek definitief aanbeveel. Ons is vriendelik ontvang en elke oomblik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buckhouse Elegant Village Apartment se terugvoer

Ster gaste!

Buckhouse Elegant Village Apartment
Lynette D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, so mooi kalm en rustig.

Dit was voorwaar 'n aangename verrassing, dit is rustig en kalm en ons gasvrou was uitmuntend, dadelik welkom gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buckhouse Elegant Village Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou klomplimente.

Buckhouse Elegant Village Apartment
Rashaad H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rashaad H
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was amazing and very neat.Cheryl is a fantastic host and her hospitality and service was outstanding. Thank you madam.

An amazing place and a fantastic host .Cheryl you are a fantastic human. Cannot wait to visit again. Thank. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buckhouse Elegant Village Apartment se terugvoer

It was an absolute pleasure having you stay at Buckhouse. You were superstar guests!
Thank you for your kind words.
Hope to see you again.

Buckhouse Elegant Village Apartment
Philip K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Ons is voor die tyd geskakel net om seker te maak hoe laat ons sal arriveer, omdat Cheryl nie wou gehad het ons moet voor dooiemansdeur kom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buckhouse Elegant Village Apartment se terugvoer

Dankie vir julle dierbare woorde.

Buckhouse Elegant Village Apartment
Thalia O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thalia O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, clean, comfortable.

We loved staying at Buckhouse. We were there to film a wedding and it was centrally located and easy to get to the various locations. The accommodation was clean, large, and neat. We would love to come back to stay again soon! The host was amazing and super friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buckhouse Elegant Village Apartment se terugvoer

What a charming and friendly couple. They treated the apartment as if it was their own and left it in immaculate condition. It was an absolute pleasure to host you at Buckhouse Village Apartment.

Buckhouse Elegant Village Apartment
Martin V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim en netjies.

Pragtige verblyf, die eenheid is baie ruim en netjies. Goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buckhouse Elegant Village Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die goeie komplimente.

Buckhouse Elegant Village Apartment
Fritz S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fritz S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bied baie goeie verblyf met gasvrye eienaars.

Ons was baie tevrede met pragtige stylvolle kamer wat alles het wat nodig is vir oornag. Ook volledige kombuis met alles in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel Q - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel Q

Rustig.

Baie skoon en netjies, plesier om in te bly stil en rustig. Baie vriendelike diens, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buckhouse Elegant Village Apartment se terugvoer

Ster gaste!

Buckhouse Elegant Village Apartment
Jeremy O - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable. Friendly service.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buckhouse Elegant Village Apartment se terugvoer

A delightful time was had by all. We thoroughly enjoyed having you as our guests at Buckhouse. We hope you enjoyed your time in South Africa and perhaps we will see you next time you pass through the Garden Route.

Buckhouse Elegant Village Apartment
Johan G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice, nice en nogmaals nice.

Dit was 'n absolute wonderlike ervaring. Kyk na die sterre. Waarde vir geld uit-en-uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buckhouse Elegant Village Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde.
Kom kuier weer.

Buckhouse Elegant Village Apartment
Marlon K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlon K
Gesin met klein kinders

A quiet, yet wonderful breakaway.

Upon arrival we received a housewarming welcome with a tiny tour of the apartment, clean, fresh and warm! The Wi-Fi was a bonus, as well as the full package DSTV. Will definitely go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buckhouse Elegant Village Apartment se terugvoer

Thank you for choosing Buckhouse, hope to see you again!

Buckhouse Elegant Village Apartment
Heather W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect one night stop over.

Cheryl is the perfect host and was very welcoming. The apartment is very well appointed and has all the comforts one would need. For summer guests there will be a lovely pool at the terrace.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buckhouse Elegant Village Apartment se terugvoer

I am so pleased you and your husband enjoyed your stay at Buckhouse! Hope to see you again.

Buckhouse Elegant Village Apartment
Jacobus C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Die geriewe is uitstekend. Dit is netjies, skoon en baie ruim. Die huis is in 'n mooi deel van die dorp en ons het altyd veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan A - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan A
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf.

Vriendelike en behulpsame gasvrou. Pragtige en goed toegeruste eenheid. Kinders het speletjies en boeke in die eenheid geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buckhouse Elegant Village Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou positief opmerkings, ons waardeer dit.

Buckhouse Elegant Village Apartment
Lynette H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Netjies versorgde plek wat baie mooi versier is, 'n mooi tuintjie het, interessante boeke het en waarlik 'n lekker slaap aanbied.

Ons is aangetrek deur die billike prys, maar is verras met 'n elegante gastehuis waarin ons alles en nog meer gevind het vir 'n heerlike, verfrissende oorslaap. Ons gasvrou was vriendelik en hulpvaardig. Beddegoed en handdoeke groot en sag, vars blomme, mooi kuns en 'n interessante dorpie om deur te stap. Ons beveel dit beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buckhouse Elegant Village Apartment se terugvoer

Any guest house would be lucky to host you and your husband. Hope to see you again!

Buckhouse Elegant Village Apartment
Janine K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely charming apartment in the historical part of town, quiet, private and with everything you need.

Buckhouse Apartment is part of a historical home in the old part of the town. A beautifully restored home near the old railway line. A cosy, well decorated apartment with everything you need, and a small patio. A perfect location, everything is in walking distance. I would recommend a minimum of a two night stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buckhouse Elegant Village Apartment se terugvoer

Thank you for your delightful comments, it was great to have you stay at Buckhouse! Hope to see you again.

Buckhouse Elegant Village Apartment
Forika M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Forika M

Enjoyed our stay.

We really enjoy our stay in this apartment. It is beautiful and the hostess is very friendly. Will definitely stay here again if we are in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buckhouse Elegant Village Apartment se terugvoer

Thank you for this delightful review!

Buckhouse Elegant Village Apartment
Hilette E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilette E
Gesin met klein kinders

Very neat and quiet accommodation.

A fully equipped house in one spacious room leading into a second bedroom downstairs. Extremely neat and elegant. Feeling of a country lodge but centre of a quiet town. Highly recommended.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie netjiese en stil akkommodasie.

'n Volledig toegeruste huis in 'n ruim kamer wat lei tot 'n tweede slaapkamer onder. Uiters netjies en elegant. Gevoel van 'n lodge, maar in die middel van 'n stil dorpie. Beveel dit sterk aan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buckhouse Elegant Village Apartment se terugvoer

Absolute star guests. Any guest house would be lucky to have them stay. Thank you for choosing Buckhouse.

Buckhouse Elegant Village Apartment
Stephen B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Buckhouse Apartment is baie, baie netjies, baie prakties ontwerp. Daar is alles wat nodig is, dis soos hele huis in een vertrek. Lekker ruim en smaakvol. Sal volgende keer 2 nagte bly! Lekker veilige parkering, baie vriendelike gasvrou ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buckhouse Elegant Village Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou opmerkings, ek waardeer dit.

Buckhouse Elegant Village Apartment
Coris M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kwaliteit van die verblyf was uitstekend!

Buckhouse Apartment is pragtig. Binneversiering gedoen met styl en kwaliteit. Cheryl Reeve is 'n uitstekende gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buckhouse Elegant Village Apartment se terugvoer

Dankie, ek waardeer die opmerking!

Buckhouse Elegant Village Apartment
Vanaf
R1 550
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 550
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 5, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkNDFmMzdmLTMwOTctNDA2Yi05MWJjLTViMzA4NTExZGE3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 4 mense 29 5 1 5 5 Swart Street Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.088444488922 20.958019731151
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem